Gotowa bibliografia na temat „Rooms-Katolieke”

Utwórz poprawne odniesienie w stylach APA, MLA, Chicago, Harvard i wielu innych

Wybierz rodzaj źródła:

Zobacz listy aktualnych artykułów, książek, rozpraw, streszczeń i innych źródeł naukowych na temat „Rooms-Katolieke”.

Przycisk „Dodaj do bibliografii” jest dostępny obok każdej pracy w bibliografii. Użyj go – a my automatycznie utworzymy odniesienie bibliograficzne do wybranej pracy w stylu cytowania, którego potrzebujesz: APA, MLA, Harvard, Chicago, Vancouver itp.

Możesz również pobrać pełny tekst publikacji naukowej w formacie „.pdf” i przeczytać adnotację do pracy online, jeśli odpowiednie parametry są dostępne w metadanych.

Artykuły w czasopismach na temat "Rooms-Katolieke"

1

Boshoff, C. W. H. "Die Evangelie en die kultuur". Verbum et Ecclesia 7, nr 1 (17.07.1986): 1–12. http://dx.doi.org/10.4102/ve.v7i1.941.

Pełny tekst źródła
Streszczenie:
Die belangrikheid van die kultuur as lewensruimte van die mens, ook die christenmens het meteens ontplof. In Mei 1984 het in Rome die sogenaamde Riano-konsultasie oor Evangelie en Kultuur plaasgevind. Die byeenkoms is deur die Kommissie vir Wêreldsending en Evangelisasie van die Wêreldraad van Kerke en deur die Sekretariaat vir Eenheid van die Rooms Katolieke Kerk byeengeroep.
Style APA, Harvard, Vancouver, ISO itp.
2

Kotz, P. P. A. "'n Brief van strooi?: Die Evangelie in Jakobus". Verbum et Ecclesia 6, nr 2 (17.07.1985): 137–46. http://dx.doi.org/10.4102/ve.v6i2.935.

Pełny tekst źródła
Streszczenie:
Jakobus is 'n juweel. Dit is so jammer dat Luther die brief 'n slegte naam gegee het deur dit "eyn rechte stroern Epistel..." te noem, omdat dit, volgens hom, geen evangeliese inslag het nie ("den sie doch keyn Euangelisch art an yhr hat. So is dit as't ware 'geëtiketteer' en die naam het bly kleef. Die meeste ondersoeke van die brief begin met die vermelding van Luther se uitspraak en probeer vanaf hierdie punt om die vaandel vir die brief te swaai, hetsy op Protestantse hetsy op Rooms - Katolieke wyse.
Style APA, Harvard, Vancouver, ISO itp.
3

Van Rooy, A. J. "Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig". In die Skriflig/In Luce Verbi 28, nr 1 (25.06.1994). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v28i1.1489.

Pełny tekst źródła
Streszczenie:
Gedurende die sewentiende eeu het die Europese regerings in 'n besondere verhouding tot die kerke gestaan. In sommige lande was die Rooms-Katolieke kerk en in ander lande sekere Protestantse kerke die dominerende kerkgroepering. Skeiding tussen kerk en staat was feitlik onbekend. Die regerings het sowel die godsdiens as die onderwys bevorder en ondersteun. In die Protestantse lande het die regerings juis die Reformatoriese kerke gebruik om skole te stig, daaroor toesig te hou en die onderwys te bevorder.
Style APA, Harvard, Vancouver, ISO itp.
4

Raath, Andries W. G. "Die Rooms-Katolieke Wortels van die Mistiek in die Sewentiende en Agttiende-Eeuse Kaapse Piëtisme". Studia Historiae Ecclesiasticae 43, nr 2 (17.11.2017). http://dx.doi.org/10.25159/2412-4265/2297.

Pełny tekst źródła
Streszczenie:
The research on Cape spirituality of the eighteenth and nineteenth century by Christina Landman, Celestina Pretorius and Karel Schoeman shifted the focus from a constructivist to a transconfessional religious profile. The research of Landman and Schoeman heralded a new era in Pietism research in South African religious and historiographical publications: both authors point out the manifold religious origins of Pietism at the Cape, the mystical nature of Cape Pietism and suggest Medieval origins of the mysticism at the heart of Cape pietistic spirituality. This essay traces the mystical roots of Cape Pietism to prominent Roman Catholic authors: Bernard of Clairvaux, Thomas à Kempis and Johann Tauler. It is concluded that the mystical roots of Cape Protestant spirituality are not the exclusive inheritance of Roman Catholic spirituality but also of Protestant spirituality in Dutch and German Pietism
Style APA, Harvard, Vancouver, ISO itp.
5

Strauss, Pieter J. "Ekumeniese kerkreg: Die aangewese weg?" In die Skriflig/In Luce Verbi 47, nr 1 (29.11.2013). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.73.

Pełny tekst źródła
Streszczenie:
Die argument word gehoor dat kerkregeringstelsels soos dié van die Rooms-Katolieke, Lutherse en gereformeerde kerke van ’n transendentale aard was en is. Daardeur word geïmpliseer dat hierdie stelsels een transendentale, unieke vaste beginsel gebruik om ’n hele stelsel van kerkregering van buite af te bepaal. Volgens Leo Koffeman, ’n voorstander van ’n ekumeniese kerkreg, plaas hierdie stelsels hulself hiermee buite die diskoers oor kerkreg en kerkregering en die beweging van die Heilige Gees. ’n Ekumeniese kerkreg, daarenteen, is ten gunste van ’n gemeenskaplike kerkreg tussen kerke. Omdat dit verskillende tradisies bymekaar bring, is dit ’n kritiese en daarom beter benadering. Die skrywer oorweeg hierdie argumente krities in die lig van ’n gereformeerde benadering tot kerkreg.The argument is used that church political systems like that of the Roman Catholic, Lutheran and reformed churches were of a transcendental character. By that it is implied that it used one transcendental and unique ‘hard principle’ from outside to direct a system of church government. Such uniqueness, according to Leo Koffeman who advocates an ecumenical church polity, places it outside the church political discourse and the way of the Holy Spirit. An ecumenical church polity seeks a combined polity between churches and is, by bringing different traditions together, a critical and therefore better undertaking. The author examines these arguments critically in the light of a reformed church polity.
Style APA, Harvard, Vancouver, ISO itp.
6

Potgieter, Raymond. "Newly wed in Wittenberg 1523 – And committed to the Lutheran Reformation". In die Skriflig/In Luce Verbi 49, nr 1 (4.03.2015). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.2029.

Pełny tekst źródła
Streszczenie:
Protestant teaching questioned the redemptive value of Roman Catholic spirituality of the 16th century. Consequently many monks and nuns were led to leave their monasteries and convents. Elisabeth von Meseritz was a nun who found her way to Wittenberg. There she married and wrote the first protestant hymn as a woman clearly supportive of the Lutheran Reformation. The simplicity of Elisabeth’s story is a projection from one major event of her life to another ignoring the complexity of contexts and influences upon her which continued to shape her life. Instead of only focusing on the obvious highpoints of her story this article allows for the development of a fuller story that enriches understanding of an early protestant of the 16th century, a woman of the Lutheran Reformation.Pas getroud in Wittenberg 1523 – en toegewyd tot die Lutherse Reformasie. Protestantse leerstellings het die heilswaarde van die Rooms-Katolieke spiritualiteit van die sestiende eeu bevraagteken. Baie monnike en nonne het gevolglik hulle kloosters verlaat. Een van hulle was Elisabeth von Meseritz wat haar pad na Wittenberg gevind het. Daar is sy getroud en het die eerste protestantse lied as ’n vrou geskryf wat duidelik ondersteunend van die Lutherse Hervorming was. Die eenvoud van Elisabeth se storie is ’n projeksie van die een belangrike gebeurtenis van haar lewe na die volgende. Dit het die kompleksiteit van die konteks en die invloede wat voortgegaan het om haar lewe te vorm, geïgnoreer. In plaas daarvan om net op die voor die hand liggend hooftrekke van haar storie te fokus, maak hierdie artikel voorsiening vir die ontwikkeling van ’n verrykende storie met begrip vir die vroeë Protestantse sestiende eeuse vrou van die Lutherse Hervorming.
Style APA, Harvard, Vancouver, ISO itp.
7

Dames, Gordon E. "Dynamics between spirituality, leadership and life goals: A life narrative grounded theory study". Koers - Bulletin for Christian Scholarship 84, nr 1 (15.04.2019). http://dx.doi.org/10.19108/koers.84.1.2339.

Pełny tekst źródła
Streszczenie:
In this article the relation between school leadership, spirituality and ultimate life goals is considered. The objective of the study is to explore how leadership and spirituality are related and informed by ultimate life goals in schools. Spirituality is defined as a way of life of growing into human fullness that is grounded in a moral universe. Ultimate life goals represent ultimate values in the lives of leaders and their deepest motivation for decisions and actions. Ultimate life goals originate from our contingent nature – as we move or change, we are constantly in need of a grounding/foundation. It gives direction and meaning in change and form through spiritual transformation. The life narrative research methodology was applied to explore the ultimate life goals and spiritual transformation in the life narratives of seven school principals in Roman Catholic private schools in Gauteng and two public schools in the Western Cape. Opsomming Hierdie artikel fokus op die verband tussen skoolleierskap, spiritualiteit en lewenseinddoelwitte. Dit is ’n verkennende studie wat daarop toegespits is om te bepaal hoe leierskap en spiritualiteit met mekaar verband hou en deur lewenseinddoelwitte in skole beïnvloed word. Spiritualiteit word omskryf as ’n lewenswyse om tot menslike volheid, gefundeer in ’n morele universum, te groei. Lewenseinddoelwitte verteenwoordig eindwaardes in die lewens van leiers sowel as hulle diepste motivering vir besluite en aksies. Lewenseinddoelwitte het hulle oorsprong in ons veranderlike natuur – soos ons beweeg of verander, het ons ’n konstante behoefte aan ’n grondslag/fondasie. Dit verskaf rigting en betekenis in verandering en vorm deur spirituele transformasie. Die navorsingsmetodologie van lewensnarratiewe is toegepas om die lewenseinddoelwitte en spirituele transformasie in die lewensnarratiewe van sewe skoolhoofde van Rooms Katolieke private skole in Gauteng en twee publieke skole in die Wes-Kaap te verken.
Style APA, Harvard, Vancouver, ISO itp.
8

Jonck, Petronella, Anda Le Roux i Lizette Hoffman. "’n Kwantitatiewe ondersoek na die invloed van enkele demografiese veranderlikes wat verband hou met vroulike ampsdraers". In die Skriflig/In Luce Verbi 47, nr 1 (29.11.2013). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.102.

Pełny tekst źródła
Streszczenie:
Hierdie artikel ondersoek lidmate se houding teenoor vroulike ampsdraers. Vir die doel van hierdie navorsingsprojek is die volgende navorsingsvraag geformuleer: Wat is kerklidmate se houding teenoor vroue as ampsdraers in die gemeente? Hierdie navorsingsvraag is met behulp van die volgende hipotese ondersoek: Daar is statisties-beduidende verskille tussen kerklidmate se houding teenoor vroulike ampsdraers en ’n aantal demografiese veranderlikes soos die geografiese ligging, die geslag, die huwelikstatus en die ouderdom. ’n Totaal van 1052 respondente bestaande uit 326 (31%) lidmate van die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie, 311 (29%) lidmate van die Christelike Herlewingskerk, 217 (21%) lidmate van die Gereformeerde Kerk en 198 (19%) lidmate van die Rooms-Katolieke Kerk is by die ondersoek betrek. Data is met behulp van ’n biografiese vraelys, asook die Petro Jonck Houding teenoor Vroulike Ampsdraers-vraelys ingesamel. Meerveranderlike variansie-ontledings is toegepas. Satistiese analise het getoon dat kerklidmate deurgaans ’n positiewe houding aangaande vroulike ampsdraers aanneem. Verder is gevind dat die geslag, die huwelikstatus en die geografiese ligging die grootste invloed op kerklidmate se houding ten opsigte van vroulike ampsdraers uitgeoefen het. Die opleidingsvlak het geen statisties-beduidende invloed op lidmate se houding teenoor vroulike ampsdraers uitgeoefen nie.This article investigates the attitude of church members towards clergywomen. For the purpose of this research project, the following research question has been formulated: What is church members’ attitude towards clergywomen in the congregation? This research question was explored by means of the following hypothesis: There are statistically significant differences between church members’ attitude towards clergywomen and a number of demographic variables such as geographic location, gender, marital status and age. A total of 1052 respondents that included 326 (31%) members of the Dutch Reformed Church family, 311 (29%) members of the Christian Revival Church, 217 (21%) members of the Reformed Church and 198 (19%) members of the Roman Catholic Church were involved. Data were gathered by means of a biographic questionnaire and the Petro Jonck Attitude towards Female Office-bearers Questionnaire. Multivariate analysis of variance was applied. A statistical analysis indicated that church members assume a positive attitude with regard to female office-bearers. Furthermore, it was concluded that gender, marital status and geographic location exerted the greatest influence on the dependent variable (attitude towards clergywomen) while, academic qualification had no statistically significant influence.
Style APA, Harvard, Vancouver, ISO itp.

Rozprawy doktorskie na temat "Rooms-Katolieke"

1

Damon, Malcolm Peter. "Ekonomiese geregtigheid vir almal" ,n analise van die pastorale brief van die Noord - Amerikaanse rooms Katolieke biskoppe oor die,ekonomie van die VSA". University of Western Cape, 2002. http://hdl.handle.net/11394/7446.

Pełny tekst źródła
Streszczenie:
Magister Artium - MA
In 1980· het: die Noord-Amerikaanse Katolieke biskoppe 'n pastorale brief oor Marxisme laat verskyn. In gesprek met Hulpbiskop Peter Rosazza van Hartford het twee Franse priesters, klasmaats van hom, die volgende opgemerk: Hulle het gewonder, hoekom die biskoppe 'n brief uitgebring het oor Marxisme wat tog nie 'n brandende saak ("issueII) was nie. Hoekom nie 'n brief oor kapitalisme nie, was hulle vraag? (Berryman 1989:75). Dit het daartoe gelei dat Biskop Rosazza in 1980 by die biskoplike vergadering voorgestel het dat 'n pastorale brief oor "kapitalisme" opgestel moes word. Hierdie mosie is aanvaar en het dan gelei tot die pastorale brief oor die ekonomie van die VSA geti tel, Economic Justice for All: Pastoral Let ter on Catholic Social Teaching and the U.S.Economy. 'n Vyfman biskoplike kommissie het in 1981 aan hierdie opdrag begin werk en met verloop van tyd besluit om in plaas van op die kapitalistiese sisteem te fokus, eerder die ekonomie van die VSA te ondersoek en te beoordeel. In November 1984, na wye konsultasies, besprekings en konferensies het die eerste publieke konsepdokument verskyn. Die biskoppe het dit juis laat verskyn na die uitslag van die presidensiele verkiesing tussen Reagan en MoridaLe (Berryman 1989: 113). Hulle het geredeneer dat hiermee - om dit te laat verskyn na die verkiesing - hulle sou kon verhoed dat hulle daarvan beskuldig sou kon word dat"hulle polities kant kies. Inteendeel, dit is toe juis wat gebeur het en die biskoppe is daarvan beskuldig dat hulle kies vir die Demokratiese Party teen Reagan wat die verkiesing gewen het. Die dokument het wye mediadekking geniet - nuusblaaie, sowel as die televisie - en "vi.qorou s public discussion took place around the first two public drafts of the letter (November 1984 and October 1985)11 (Berryman 1989:114). In Junie 1986 het 'n derde konsep verskyn en gedurende November 1986 "isdie finale dokument aanvaar deur die Nasionale Biskoplike vergadering en vrygestel.
Style APA, Harvard, Vancouver, ISO itp.
Oferujemy zniżki na wszystkie plany premium dla autorów, których prace zostały uwzględnione w tematycznych zestawieniach literatury. Skontaktuj się z nami, aby uzyskać unikalny kod promocyjny!

Do bibliografii