Gotowa bibliografia na temat „Opbox”
Utwórz poprawne odniesienie w stylach APA, MLA, Chicago, Harvard i wielu innych
Zobacz listy aktualnych artykułów, książek, rozpraw, streszczeń i innych źródeł naukowych na temat „Opbox”.
Przycisk „Dodaj do bibliografii” jest dostępny obok każdej pracy w bibliografii. Użyj go – a my automatycznie utworzymy odniesienie bibliograficzne do wybranej pracy w stylu cytowania, którego potrzebujesz: APA, MLA, Harvard, Chicago, Vancouver itp.
Możesz również pobrać pełny tekst publikacji naukowej w formacie „.pdf” i przeczytać adnotację do pracy online, jeśli odpowiednie parametry są dostępne w metadanych.
Artykuły w czasopismach na temat "Opbox"
Kimchi, Eyal Y., Brian F. Coughlin, Benjamin E. Shanahan, Giovanni Piantoni, John Pezaris i Sydney S. Cash. "OpBox: Open Source Tools for Simultaneous EEG and EMG Acquisition from Multiple Subjects". eneuro 7, nr 5 (wrzesień 2020): ENEURO.0212–20.2020. http://dx.doi.org/10.1523/eneuro.0212-20.2020.
Pełny tekst źródłaZaripov, Ruslan, Evgeniya Vavilova, Iskander Khairuzhdinov, Kev Salikhov, Violeta Voronkova, Mohammad A. Abdulmalic, Francois E. Meva i in. "Tuning the spin coherence time of Cu(II)−(bis)oxamato and Cu(II)−(bis)oxamidato complexes by advanced ESR pulse protocols". Beilstein Journal of Nanotechnology 8 (27.04.2017): 943–55. http://dx.doi.org/10.3762/bjnano.8.96.
Pełny tekst źródłaBarnard, A. C. "Diens en diensbaarheid tot opbou van die kerk". Verbum et Ecclesia 9, nr 2 (18.07.1988): 105–19. http://dx.doi.org/10.4102/ve.v9i2.985.
Pełny tekst źródłaGuo, Yang, Jingran Sun, Mingzhu Liu, Jin Wu, Zunquan Zhao, Ting Ma i Yanjun Fang. "A Ratiometric Biosensor Containing Manganese Dioxide Nanosheets and Nitrogen-Doped Quantum Dots for 2,4-Dichlorophenoxyacetic Acid Monitoring". Biosensors 14, nr 2 (24.01.2024): 63. http://dx.doi.org/10.3390/bios14020063.
Pełny tekst źródłaWolinsky, Jerry S., Ponnada A. Narayana i Kenneth P. Johnson. "United States open-label glatiramer acetate extension trial for relapsing multiple sclerosis: MRI and clinical correlates". Multiple Sclerosis Journal 7, nr 1 (luty 2001): 33–41. http://dx.doi.org/10.1177/135245850100700107.
Pełny tekst źródłaTötemeyer, A.-J. "Afrikaanse Kinderlektuur as literatuur in ’n veelrassige samelewing". Literator 6, nr 2 (9.05.1985): 66–89. http://dx.doi.org/10.4102/lit.v6i2.913.
Pełny tekst źródłaDu Toit, A. B. "Analise van die opbou, argumentasiegang en pragmatiek van die Galatebrief: ‘n Eerste oriëntering". Verbum et Ecclesia 11, nr 2 (18.07.1990): 155–65. http://dx.doi.org/10.4102/ve.v11i2.1017.
Pełny tekst źródłaDu Toit, A. B. "Analise van die opbou, argumentasiegang en pragmatiek van die Galatebrief: ’n meer gedetailleerde oorsig". Verbum et Ecclesia 12, nr 2 (18.07.1991): 214–41. http://dx.doi.org/10.4102/ve.v12i2.1037.
Pełny tekst źródłaFeng, Yunxiao, Gang Liu, Chunhuan Zhang, Jinrui Li, Yuanyuan Li i Lin Liu. "Fluorescent Immunoassay with a Copper Polymer as the Signal Label for Catalytic Oxidation of O-Phenylenediamine". Molecules 27, nr 12 (8.06.2022): 3675. http://dx.doi.org/10.3390/molecules27123675.
Pełny tekst źródłaAbdelkader, Mostefai, i Mekour Mansour. "A Method Based on a New Word Embedding Approach for Process Model Matching". International Journal of Artificial Intelligence and Machine Learning 11, nr 1 (styczeń 2021): 1–14. http://dx.doi.org/10.4018/ijaiml.2021010101.
Pełny tekst źródłaRozprawy doktorskie na temat "Opbox"
Marais, Cornelius Theodorus Rattray. "Geïntegreerde bediening in die opbou van 'n identiteitsgedrewe missionale gemeente". Thesis, University of Pretoria, 2009. http://hdl.handle.net/2263/67789.
Pełny tekst źródłaDie rol wat die integrering en koördinering van bedienings in die identiteits-ontdekking en -ontwikkeling van ʼn missionale gemeente speel, word in hierdie studie ondersoek. Die teorie van gemeentebou word verken, waarna die identiteit van die kerk en missionale gemeentewees onder die loep kom. Daar word geargumenteer dat die missionale gemeente se identiteit deur die drie-enige God geskenk word. Dié identiteit is korporatief, relasioneel en dinamies en word deur Hom geïnisieer. Die uitdaging vir gemeentes in ʼn post-Christendom wêreld lê daarin om opnuut hul missionale identiteit te herwin en te verdiep. Die navorsingsvermoede van die studie is dat die doelbewuste integrering en koördinering van die bedienings identiteits-ontdekking en -ontwikkeling fasiliteer. In hierdie studie word Nel se argument dat die bedienings mekaar nodig het om identiteits-ontdekking en -ontwikkeling te fasiliteer beredeneer, maar ook getoets. Binne ‘n sisteembenadering is daar sinergie tussen die verskillende bedienings en die bedienings se effektiwiteit is veel meer as wanneer hulle op hul eie funksioneer. Die verskillende bedienings het mekaar nodig om tot hul volle reg te kom. Osmer se vier take van prakties-teologiese interpretasie is in dié studie uitgevoer. Die empiriese navorsing (kwantitatief sowel as kwalitatief) is onder die leraars van die Nederduitse Gereformeerde Kerk se Hoëveld Sinode gedoen. 139 leraars (uit ʼn totaal van 144) het ingestem om aan die kwantitatiewe navorsing deel te neem, waarna half-gestruktureerde onderhoude met 16 ewekansig verkose leraars gevoer is. Tydens die empiriese studie is gepoog om data te bekom met betrekking tot leraars se verstaan van gemeentebou, identiteit, missionale gemeentewees, sowel as die integrering en koördinering van die bedienings wat by hul gemeentes teenwoordig is. Die vermoede bestaan dat ʼn identiteitsgedrewe missionale gemeente, waar die bedienings geïntegreer en gekoördineer word, van krag tot krag in ʼn post-Christendom wêreld kan gaan. In die navorsing is gevind dat daar ʼn gebrekkige besef by van die leraars bestaan dat identiteit ʼn relasionele werklikheid is. Daarbenewens bestaan daar heel moontlik ʼn gebrekkige begrip dat ʼn gemeente se bestaansdoel uit haar identiteit voortspruit. Die bydrae wat die integrering en koördinering van die bedienings in identiteits-ontdekking en -ontwikkeling speel, word heel moontlik ook nie ten volle begryp nie. Meeste van die leraars weet dat hul gemeentes as missionale gemeentes moet ontwikkel, maar die leraars het nie aldag die kennis, vaardighede, lus en ondervinding om dié skuif te maak nie. Daar word gepoog om dié kernsake beter te verstaan en in die laaste hoofstuk word strategiese planne met die oog op verlangde uitkomste voorgelê.
Practical Theology
PhD
Unrestricted
Lourens, Pieter Kruger. "Die plek van gebed in die Gereformeerde kerkregering / Pieter Kruger Lourens". Thesis, North-West University, 2010. http://hdl.handle.net/10394/8413.
Pełny tekst źródłaThesis (Ph.D. (Church Polity))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011
Van, Wyk Griffel. "'n Strategie vir die opbou van die plaaslike kerk in die lig van die wisselwerking tussen kerklike eenheid, verskeidenheid en roepingsvervulling / Griffel van Wyk". Thesis, North-West University, 2005. http://hdl.handle.net/10394/1446.
Pełny tekst źródłaThesis (M.Th. (Practical Theology))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2006
Du, Plessis Willem Jacobus. "Rol van koinonia in kleingroepe in die opbou van die gemeente". Thesis, 1999. http://hdl.handle.net/10500/16698.
Pełny tekst źródłaDie probleemstelling van hierdie studie is naamlik: "Kan die groei of bestaan van kleingroepe in 'n gemeente 'n invloed hê op die vlak van koinonia wat die gemeente beleef." Hierdie vraag het relevant geword omdat die mens waarmee die kerk werk, gedurig verander. Sedert die "verligting" van die sewentiende eeu lewe ons in 'n tyd wat as die "modemisme" bekend staan. Die modemisme word gekenmerk deur die beklemtoning van die rasionele en individualisme van die individu. Sedert die tweede wereldoorlog het daar 'n verskuiwing begin plaasvind van 'n "modemistiese" na 'n "postmodemistiese" samelewing. Die postmodemis ontgogel deur die onvermoe van die modemisme om vrede in die wereld te verseker het 'n behoefte na "community" of koinonia begin ontwikkeL Dit het weer belangrik geword om iewers te behoort. Die tradisionele bedieningspraxis wat baie gesteun het op die beginsels van die modernisme is besig om ontoereikend te word vir die uitdagings van die post modernistiese mens. Die doel van hierdie studie is om 'n bedieningspraxis te ondersoek en te beskryf wat die behoefte na koinonia aan spreek - daardie diep innige omgang van mense met mekaar in liefde. Die term verwys na die diep lewens en Iotsverbondenheid wat 'n christelikegeloofsgemeenskap met mekaar behoort te deel. Die tradisionele bedieningspraxis het die ideaal na koinonia in die erediens gesien. Die uitgangspunt van hierdie studie is dat dit nie haalbaar is nie. 'n Nuwe bedieningspraxis waarin die kleingroep prominent figureer is eerder die ruimte waarbinne koinonia beleef kan word. Dit beteken dlat die studie 'n paradigmaskuif voorstaan van 'n tradisioneel "verkondigings" of"Herder-kudde-model" na 'n "liggaams"- of"charismatiesemodel". Die doel van die studie is om die postmoderne mens te lei na geloofsvolwassenheid, dit is die uiteindelike doel van 'n gemeentebouprogram. Hierdie groei na geloofsvolwassenheid is 'n pastorale proses waar lidmate deur 'n egte belewing van koinonia in 'n kleingroep, wat as 'n verlengde familie funksioneer, groei na geloofsvolwassenheid. Die studie steun die "selgemeentemodel" as bedieningspraxis om die groei na geloofsvolwassenheid in 'n gemeente te fasiliteer. Hierdeur sal koinonia as een van die wesenskenmerke van die kerk weer tot sy reg kom in die kerk.
This study deals with the problem statement: "Can the growth or existence of small groups within a congregation influence the level of community experienced within that congregation?" The question is relevant because the church works with everchanging human beings. Since the "revolution" of the seventeenth century, we have been living in a period of "modernism" characterised by the emphasis being placed on rationalism and individualism. Since the Second World War a shift has taken place from a "modernistic" to a "post-modernistic" society. Post-modernistic man, disillusioned by the inability of the modernistic world to ensure peace, has developed a need for community. Involvement with other people and the need to belong has once again become important. Traditional ministry, based on the principles of modernism, has become inadequate to fulfil the challenges and requirements of post-modernistic man. The purpose of this study is to investigate a ministry practice which will address these requirements of community - namely a deep and profound relationship of caring between people. The term refers to a strong bond of common destiny which people should experience within a religious community. Traditional practices of ministry upheld the belief that this ideal of community could be attained within religious services. The premise of this study is that such a level of community is not achieved within traditional ministry practices. A new practice, in which small groups feature prominently, would be more conducive to a spirit of community. The study suggests a paradigm shift from the traditional model of"gospel preaching" or "pastoral-herd", to a more physical or charismatic model. The purpose of this study is to guide post-modernistic man towards religious adulthood, which is the ultimate goal of a congregational building program. This is a pastoral process where members of the congregation grow towards adulthood through a fervent experience of community within a small group, functioning as an extended family. The study promotes the "cell-church model" as appropriate ministry practice to facilitate the congregation's growth towards religious adulthood. Through this approach, community will once more take its rightful place as one of the quintessential features of the church.
Philosophy, Practical & Systematic Theology
Th. D. (Praktiese Teologie)
Ludike, Johann Lodewyk. "Die opbou van die Afrika Onafhanklike Kerke deur die opleiding van leraars en profete (Afrikaans)". Thesis, 2006. http://hdl.handle.net/2263/23388.
Pełny tekst źródłaThesis (DD (Science of Religion and Missiology))--University of Pretoria, 2006.
Science of Religion and Missiology
unrestricted
Van, Moerkerken Elizabeth Gertruida. "'n Verkenning van die funksionele plek van die liedere in die narratiewe opbou van Op. 4:1-8:5". Thesis, 2015. http://hdl.handle.net/10210/13349.
Pełny tekst źródłaRecent New Testament research has proved that the Apocalypse should be treated as a full literary text. The application of narratological insights on plot development. focalisation/point of view and reader response as well as employing some insights from the socio-cultural milieu, enables the text as dramatic narrative to deliver its own message more dynamically. The reader becomes involved in this dramatic narrative in the performative use of language. With this in mind, the structure of Revelation can be compared with a music composition in three acts. The social context and rhetorical- situation are functionally reflected in the language which serves as a catharsis in assuring that God is in control of church, cosmos and history ...
Mendes, João Paulo Louro. "Outphasing mobile communications transmitter". Master's thesis, 2018. http://hdl.handle.net/10773/26110.
Pełny tekst źródłaEsta dissertação propõe a implementação de uma aquitectura Outphasing de amplificador de potência para transmissores de comunicações móveis. O principal foco do trabalho é a obtenção de um protótipo funcional, que demonstre melhorias em termos de rendimento de potência em regime de back-off, em relação a outras configurações tradicionais. A arquitectura proposta sugere que o separador de sinais seja implementado no domínio digital, conferindo maior versatilidade ao dispositivo. Para alem disso, ao contrario do Outphasing tradicional, a potência dos sinais de entrada dos ramos do PA não e constante: poderá variar livremente para beneficiar o PAE a maiores OPBOs. O amplificador foi implementado usando dois GaN HEMT de 10 W e obteve uma potência máxima entre 43.42 dBm e 43.73 dBm na banda [2.25; 2.40] GHz (a sua banda de operação). Desta forma o amplificador possui 6.5 % de largura de banda. Em termos de rendimento de dreno, os valores máximos variam entre 64.3%e 68.7%, enquanto que o PAE máximo varia entre 55.9%e 58.4%. Para 2.3GHz, a sua melhor frequência de operação, o PAE mantém-se superior a 50 % ate -6.0 dB de OPBO. Para poder implementar esta configuração num sistema de comunicações móveis de forma menos exigente para a unidade de processamento digital, foi estudada a implementação do separador de sinais através de equações polinomiais que traduzam os sinais de entrada do sistema nos sinais necessários para os ramos. Nos testes feitos, foi possível verificar que o desempenho do PA, em termos de potência e eficiência, não varia substancialmente, mesmo quando a ordem do polinómio é baixa. No entanto, esta redução da ordem do polinómio pode comprometer a linearidade do amplificador. Quando testado com um sinal LTE com 10.33 dB de PAPR ou com um sinal GSM de 4 portadoras com 6.2 dB, ambos com 10 MHz de largura de banda, o amplificador demonstra níveis de distorção consideráveis. Isso é demonstrado nas três métricas de desempenho avaliadas: AM-AM; AM- PM; e ACLR. Os níveis de eficiência média atingem os 50 % para o sinal GSM e 36% para o sinal LTE. Após a utilização de pré-distorção, o amplificador melhorou as métricas avaliadas. Este cenário foi testado para o sinal LTE e utilizando um polinómio de 7a ordem no separador de sinais. O ACLR baixou de -21 dBc para -56 dBc; a variação AM-AM de 2.3 dB para 0.6 dB; e a variação AM-PM de 61.0o para 3.2o. Isto enquanto o rendimento médio aumentou de 30 % para 36 %. No final, os objectivos do trabalho foram concluídos, pelo que o protótipo produzido se equipara a alguns trabalhos de referência na literatura.
Mestrado em Engenharia Eletrónica e Telecomunicações
Książki na temat "Opbox"
Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans. Centurion [South Africa]: Kraal Uitgewers, 2019.
Znajdź pełny tekst źródłaMatsepuro, Dar'ya. Osnovnye napravleniya razvitiya OPBO ES: Osnovnye napravleniya razvitiya obshchey politiki bezopasnosti i oborony Evropeyskogo soyuza 1997-2006 gg. (Russian Edition). LAP LAMBERT Academic Publishing, 2013.
Znajdź pełny tekst źródłaStreszczenia konferencji na temat "Opbox"
Mugisho, Moïse Safari, Christian Friesicke, Mohammed Ayad, Thomas Maier i Rüdiger Quay. "A 24 GHz Harmonic-Injection Doherty Power Amplifier with 42% PAE at 6 dB OPBO in 100 nm GaN Technology". W 2023 18th European Microwave Integrated Circuits Conference (EuMIC). IEEE, 2023. http://dx.doi.org/10.23919/eumic58042.2023.10289079.
Pełny tekst źródłaRichard, E., T. Huet, H. Moula Karimdjy, M. Camiade, C. Chang, V. Serru, F. Fernandez, J. Suedois, I. Davies i V. Valenta. "A 17.3-20.3 GHz Doherty Power Amplifier with 14W Saturated Output Power and 28% PAE at 6dB OPBO in 150nm GaN Technology". W 2022 IEEE/MTT-S International Microwave Symposium - IMS 2022. IEEE, 2022. http://dx.doi.org/10.1109/ims37962.2022.9865263.
Pełny tekst źródła