Spis treści
Gotowa bibliografia na temat „Nederduitsche Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika”
Utwórz poprawne odniesienie w stylach APA, MLA, Chicago, Harvard i wielu innych
Zobacz listy aktualnych artykułów, książek, rozpraw, streszczeń i innych źródeł naukowych na temat „Nederduitsche Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika”.
Przycisk „Dodaj do bibliografii” jest dostępny obok każdej pracy w bibliografii. Użyj go – a my automatycznie utworzymy odniesienie bibliograficzne do wybranej pracy w stylu cytowania, którego potrzebujesz: APA, MLA, Harvard, Chicago, Vancouver itp.
Możesz również pobrać pełny tekst publikacji naukowej w formacie „.pdf” i przeczytać adnotację do pracy online, jeśli odpowiednie parametry są dostępne w metadanych.
Artykuły w czasopismach na temat "Nederduitsche Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika"
Office, Editorial. "Boekbespreking". HTS Teologiese Studies / Theological Studies 45, nr 1 (31.03.1989): 201–27. http://dx.doi.org/10.4102/hts.v45i1.5761.
Pełny tekst źródłaIe Roux, J. H. "'n Lewe met die vaders Oor Carl Borchardt as student van die vroee kerk". Verbum et Ecclesia 16, nr 2 (21.09.1995): 375–87. http://dx.doi.org/10.4102/ve.v16i2.458.
Pełny tekst źródłaStrauss, Pieter. "Die Nederduitse Gereformeerde Kerk, kerkorde en onderwys". Koers - Bulletin for Christian Scholarship 81, nr 2 (31.10.2016): 27–34. http://dx.doi.org/10.19108/koers.81.2.2256.
Pełny tekst źródłaBorchardt, C. F. A. "Die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke". Verbum et Ecclesia 8, nr 1 (17.07.1987): 1–19. http://dx.doi.org/10.4102/ve.v8i1.960.
Pełny tekst źródłaBasson, Willem Diederick, i Daleen Kruger. "Persepsies oor die sinodebesluite en aard van die psalms binne die GKSA". Koers - Bulletin for Christian Scholarship 81, nr 3 (15.12.2016): 2–9. http://dx.doi.org/10.19108/koers.81.3.2261.
Pełny tekst źródłaStrauss, Piet. "Church and state in two reformed church orders: An analysis of the orders of the Reformed Churches in South Africa and the Dutch Reformed Church post-1962". Tydskrif vir Geesteswetenskappe 58, nr 4-2 (2018): 940–54. http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2018/v58n4-2a5.
Pełny tekst źródłaJonker, W. D. "Die pluriformiteitsleer van Abraham Kuyper". In die Skriflig/In Luce Verbi 23, nr 91 (25.06.1989). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v23i91.832.
Pełny tekst źródłaBritz, Dolf. "Die eerste vertalings van die Heidelbergse Kategismus in Afrikaans". In die Skriflig/In Luce Verbi 47, nr 2 (26.06.2013). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i2.668.
Pełny tekst źródłaPont, A. D. "Die betekenis van Abraham Kuyper (1837–1920) vir Suid-Afrika op kerkhistoriese en kerkregtelike gebied". HTS Teologiese Studies / Theological Studies 43, nr 3 (23.01.1987). http://dx.doi.org/10.4102/hts.v43i3.2265.
Pełny tekst źródłala Grange, Adri, i Yolanda Dreyer. "Spirituele voorkeure en die ervaring van ere-dienste in die Nederduitse Gereformeerde Kerk1 Spiritual preferences and the experience of worship services in the Dutch Reformed Church". Tydskrif vir Geesteswetenskappe 62, nr 1 (2022). http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n1a7.
Pełny tekst źródłaRozprawy doktorskie na temat "Nederduitsche Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika"
Gensicke, Matthias. "Zwischen Beharrung und Veränderung : die Nederduitse Gereformeerde Kerk im Umbruchsprozess Südafrikas (1990 - 1999) /". Münster [u.a.] : Waxmann, 2007. http://www.waxmann.com/kat/1789.html.
Pełny tekst źródłaGensicke, Matthias. "Zwischen Beharrung und Veränderung die Nederduitse Gereformeerde Kerk im Umbruchsprozess Südafrikas (1990 - 1999)". Münster New York München Berlin Waxmann, 2006. http://www.waxmann.com/kat/1789.html.
Pełny tekst źródłaPlaatjies, Mary-Anne. "Die Doleansiekerkreg en die kerkreg en kerkregering van die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerke en die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika /". Pretoria : [S.n.], 2009. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04022009-190218/.
Pełny tekst źródłaKruger, Pieter. "'n Dowwe spieël? : 'n kerkhistoriese ondersoek na die resente stand van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, 1990-2006". Pretoria : [s.n.], 2009. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06182009-143952.
Pełny tekst źródłaVan, Der Merwe William Charles. "Met woord en daad in diens van God : die diakonaat van die NG Kerk in postapartheid Suid-Afrika". Thesis, Stellenbosch : Stellenbosch University, 2014. http://hdl.handle.net/10019.1/95820.
Pełny tekst źródłaENGLISH ABSTRACT: Over the past two decades the Dutch Reformed Church, a typical mainline church in South Africa, encountered radical challenges, as was the case with many similar churches worldwide. The DR Church had to face global societal shifts such as the emergence of postmodernism, the intensifying of secularisation and the growing impact of globalisation on the religious community. In addition, the members of the DR Church were exposed to radical challenges due to the dismantling of the apartheid system in South Africa. This dismantling was a particularly traumatic experience for the DR Church, seeing that this church did not only support the apartheid regime, but also legitimized it on theological grounds. It is therefore understandable that the publishing of the document Kerk en Samelewing (“Church and Society”) in 1986, which first signalled the rejection of apartheid in the DR Church, evoked a major reaction, not only among the church membership, but also within the ranks of white Afrikaners as social group. With the dawn of the post-apartheid era in South Africa in 1994, the issue of the church's relevance was already on the agenda of the ecumenical church. In recent times suddenly this theme also became critical to the church in South Africa and especially to the DR Church. The present study proposes that a missional diaconal ministry which focuses on the society as a whole will provide a modus to the DR Church by which it can function as a relevant church within the South African society. The rationale of this investigation is a follows: The DR Church is currently (2014) not in a position to impact significantly on the societal needs of South African citizens. The reason is that this church's current ministry of compassion is still based on an ecclesiocentric and specialist approach, which was typical of the Corpus Christianum. As a result, a new, unique praxis is needed for the diaconal ministry of this church. The present study argues that missional theology provides a new paradigm according to which an applicable missional diaconal praxis can be developed for the DR Church. Such a unique diaconal praxis can only develop when it is guided by a spirituality that leads to a diaconal attitude and sensitivity towards the poor and destitute. This diaconal spirituality, in turn, is activated and fed by a missional theology that builds on the triune God as origin, basis and final purpose of the diaconal ministry as such. Furthermore in this study it is shown that the concept of missio Dei implies that the diaconal ministry forms an integral part of God’s mission and is thus not an isolated church ministry besides other ministries. It is further argued in the present study that a multi-dimensional missional-diaconal practice should be developed for congregations and the various structures within the DR Church. To facilitate the conceptualisation and operationalisation of a missional diaconal ministry in this church, the study proposes that a specific research focus, namely “Missional-diaconal Studies” should be developed for the South African environment. For this purpose a research and teaching institution should be established to provide in such needs of the church.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die NG Kerk, ’n tipiese hoofstroomkerk in Suid-Afrika, het die afgelope 20 jaar – soos vele ander kerke wêreldwyd – voor ingrypende uitdagings te staan gekom. Hierdie kerk moes globale samelewingsverskuiwings verwerk, soos die opkoms van postmodernisme, ’n verskerping in sekularisasie en die impak van globalisering op die geloofsgemeenskap. Daarbenewens is die NG Kerklidmate blootgestel aan ingrypende veranderings wat gevolg het op die aftakeling van die apartheidstelsel in Suid-Afrika. Hierdie aftakeling was veral traumaties vir die NG Kerk omdat hierdie kerk nie slegs apartheid ondersteun het nie, maar dit ook op teologiese gronde verdedig het. Dit is gevolglik begryplik dat die verskyning van die dokument Kerk en Samelewing (1986), waarin die eerste tekens van ’n wegbeweeg van die apartheidsideologie in die NG Kerk sigbaar word, hewige reaksie ontlok het – tussen die kerklidmate, maar ook in die blanke Afrikaners as samelewingsgroep. Met die aanbreek van die postapartheid-era in Suid-Afrika in 1994 was die vraag na die relevansie van die kerk reeds wêreldwyd op kerklike agendas. Skielik het hierdie vraag nou ook vir die kerk in Suid-Afrika, en veral die NG Kerk, ’n kernsaak geword. In hierdie studie word voorgestel dat ’n missionaal-diakonale bediening wat op die samelewing in geheel fokus, ’n moontlike modus vir die NG Kerk kan verskaf om vir die Suid-Afrikaanse samelewing relevant te funksioneer. Die rasionaal van die ondersoek behels die volgende: As gevolg van die historiese ontwikkeling van die NG Kerk se diens van barmhartigheid, veral die verbondenheid aan ʼn volksteologie en nasionalisme die afgelope paar dekades, kan hierdie kerk binne die postapartheid-era tans (2014) nie werklik ʼn verskil aan die nood in die samelewing maak nie. Die bestaande barmhartigheidsbediening van hierdie kerk is steeds gebaseer op ʼn model wat nog spruit uit ʼn ekklesiosentriese en spesialisbenadering wat eie is aan die Corpus Christianum. Gevolglik is ʼn nuwe, eiesoortige praxis vir hierdie kerk se diakonaat nodig. In die huidige studie word betoog dat die missionale teologie ʼn nuwe paradigma voorsien waarvolgens ʼn toepaslike missionaal-diakonale praxis vir die NG Kerk ontwikkel kan word. So ʼn eiesoortige diakonale praxis kan egter slegs ontwikkel wanneer dit gerig word deur ’n spiritualiteit wat lei tot ’n diakonale gesindheid en houding teenoor die armes en noodlydendes. Hierdie diakonale spiritualiteit word aangewakker en gevoed deur ’n missionale teologie wat bou op God Drie-enig as oorsprong, basis en einddoel van die diakonaat. Verder word in hierdie studie aangetoon dat die missio Dei juis veronderstel dat die diakonaat ʼn wesenlike deel uitmaak van God se sending en gevolglik nie ʼn losstaande bediening van die kerk benewens ander bedienings is nie. In die studie word verder betoog dat ʼn multidimensionele missionaal-diakonale praktyk vir gemeentes en die onderskeie kerkverbande binne die NG Kerk ontwikkel behoort te word. Om die konseptualisering en operasionalisering van ʼn missionale diakonaat in hierdie kerk te bevorder word in die studie aanbeveel dat ’n navorsingsfokus, naamlik “Missionaaldiakonale Studie”, vir die Suid-Afrikaanse konteks ontwikkel word. Hiervoor behoort ʼn navorsings- en opleidingsinstelling in die lewe geroep te word om aan sodanige kerklike behoeftes te voldoen.
Reddy, Ronny. "An evaluation of the hermeneutic used by the Dutch Reformed Church in South Africa as the basis for its support of apartheid". Online full text .pdf document, available to Fuller patrons only, 2000. http://www.tren.com.
Pełny tekst źródłaRedelinghuys, Werner. "Missio Dei en versoening : 'n fokus op die bydrae van missio Dei perspektiewe op die verheldering van die NG kerk se versoeningsrol in getuienis-lewering binne die konteks van rassisme in Suid-Afrika vandag". Thesis, Stellenbosch : Stellenbosch University, 2007. http://hdl.handle.net/10019.1/18677.
Pełny tekst źródłaENGLISH ABSTRACT: This research was done from the viewpoint that because of different reasons believers and congregations of the Dutch Reformed Church in South Africa are struggling to make a significant contribution to processes of reconciliation in this country and thereby to a certain extent fail to live out the church’s witness in this regard. Therefore the question was asked how this church can be guided to play a bigger part in processes of reconciliation in the midst of phenomena like race-prejudice, race-discrimination and subtle and blatant forms of racism in South Africa today. By focusing on few of the causes of these phenomena as well as certain perspectives on missio Dei theologies, an attempt are made to guide the Dutch Reformed Church towards involvement in processes of reconciliation, the transformation of broken relationships between people of different races and the eradication of racism. A number of hermeneutical processes are being emphasized in order to guide the church towards a miss ional praxis of reconciliation. The essence of this praxis entails the eradication of stereotypes regarding ‘the other’, by focusing on an inculturation approach in the light of missio Dei theology. By focusing on an interpretation of missio Dei as God’s reconciliation through the poor, an attempt was made to guide the church towards involvement in processes aiming at economic justice. This research is therefore an attempt to guide the church towards the discernment of her role as the witnesses of Christ within this context in South Africa today.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing is vanuit die uitgangspunt gedoen dat gelowiges en gemeentes van die NG Kerk in Suid-Afrika om verskeie redes in ‘n mindere mate daarin slaag om ‘n daadwerklike (getuienislewerende) bydrae tot versoeningsprosesse in Suid-Afrika te lewer. Na aanleiding van hierdie stelling word die vraag gevra na hoe die NG Kerk ‘n groter rol kan speel in prosesse van versoening en die transformering van verhoudinge tussen verskillende mense in Suid-Afrika, veral te midde die realiteit van rassevooroordeel, rassediskriminasie en subtiele en blatante rassisme vandag. Deur te let na enkele oorsake van rasseskeiding en rassisme, asook verskeie perspektiewe op missio Dei teologieë, word daar derhalwe gepoog om die NG Kerk hierdeur tot betrokkenheid in die transformering van gebroke rasseverhoudinge en die uitwissing van rassisme in Suid-Afrika vandag te begelei. Verskeie hermeneutiese prosesse word in die proses benadruk ten einde die kerk by te staan in die onderskeiding van ‘n missionale versoeningspraksis binne hierdie konteks. Die essensie van hierdie praksis, wat op verskeie hermeneutiese prosesse steun, bestaan daaruit om stereotipes aangaande ‘die ander’ uit die weg te ruim deur op ‘n inkulturasie-benadering tot missio Dei te fokus. Daar word ook voorstelle gemaak oor hoe om versoening tussen mense te bevorder deur die nastreef van ekonomiese geregtigheid. ‘n Aanvullende benadering tot missio Dei, nl. missio Dei as God se versoening asook God se sending deur die arme dien as basis hiervan. Op hierdie manier het hierdie navorsing ‘n bydrae gelewer oor wat die NG Kerk kan doen om versoening tussen mense groepe in Suid-Afrika te kan bewerkstellig en om haar getuienis i.t.v. hierdie konteks te oriënteer.
Fourie, Carl Krige. "Aspekte van gereformeerde spiritualiteit in die Nederduitse Gereformeerde Kerk (1850 - 1950) 'n kerkhistoriese studie (Afrikaans)". Thesis, University of Pretoria, 1997. http://hdl.handle.net/2263/22963.
Pełny tekst źródłaThesis (PhD)--University of Pretoria, 1997.
Church History and Church Policy
unrestricted
De, Beer Jan Mathys. "Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk instrument tot inheemswording /". Pretoria : [s.n.], 2009. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04012009-233502/.
Pełny tekst źródłaVan, Rooyen Jan Hendrik Petrus. "Die NG Kerk, apartheid en die Christelike instituut van Suidelike Afrika". Thesis, University of the Witwatersrand, Johannesburg, 1990. http://hdl.handle.net/10539/20402.
Pełny tekst źródłaKsiążki na temat "Nederduitsche Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika"
D, Crafford, i Gous Gustav, red. Een liggaam--baie lede: Die kerk se ekumeniese roeping wêreldwyd en in Suid-Afrika. Pretoria: Verba Vitae, 1993.
Znajdź pełny tekst źródłaKerk, Nederduitse Gereformeerde. Kerkorde, bepalinge en reglemente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika: Hersien deur die Sinode in die jaar 1987. Kaapstad: N.G. Kerk-Uitgewers, 1987.
Znajdź pełny tekst źródłaH, Hunter J., red. Van sendingkerk tot verenigende gereformeerde kerk in Suider-Afrika, 1960-1997. Windhoek, Namibia: National Council of Teachers, 1999.
Znajdź pełny tekst źródłaB. J. Van der Walt. Naby God: Christen en kerk op die drumpel van spiritualiteit. Potchefstroom: Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, 1999.
Znajdź pełny tekst źródłaHeinz-Hermann, Nordholt, red. Kirche im Brennpunkt Südafrika: Neue Dokumente eines Konflikts (1985-1989). Neukirchen-Vluyn: Neukirchener Verlag, 1990.
Znajdź pełny tekst źródłaBreman, Christine. Zending van de Nederlands Gereformeerde Kerken onder de Zulu's in Natal, Zuid-Afrika: In het bijzonder de daaruit voortvloeiende beoogde opleiding voor inheemse predikanten, behorend tot de Nguni-volken, binnen het verband van de Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika en de door haar in 1962 geïnstitueerde Gereformeerde Kerk onder de zwarte volken in Zuidelijk Afrika. Amsterdam: VU Uitgeverij, 1985.
Znajdź pełny tekst źródłaGraven images: An exhibition of photographs of ministers of the Dutch Reformed Church, Swellendam, c. 1860-2000. Stellenbosch: Sasol Art Museum, 2005.
Znajdź pełny tekst źródłaBeyers Naudé: Pilgrimage of faith. Cape Town: D. Philip, 1990.
Znajdź pełny tekst źródłaRacial Integration in the Church of Apartheid: A Unity Only God Wants. BRILL, 2018.
Znajdź pełny tekst źródłaH, Hunter J., red. 1999.
Znajdź pełny tekst źródła