Letteratura scientifica selezionata sul tema "Openbare Diensten"

Cita una fonte nei formati APA, MLA, Chicago, Harvard e in molti altri stili

Scegli il tipo di fonte:

Consulta la lista di attuali articoli, libri, tesi, atti di convegni e altre fonti scientifiche attinenti al tema "Openbare Diensten".

Accanto a ogni fonte nell'elenco di riferimenti c'è un pulsante "Aggiungi alla bibliografia". Premilo e genereremo automaticamente la citazione bibliografica dell'opera scelta nello stile citazionale di cui hai bisogno: APA, MLA, Harvard, Chicago, Vancouver ecc.

Puoi anche scaricare il testo completo della pubblicazione scientifica nel formato .pdf e leggere online l'abstract (il sommario) dell'opera se è presente nei metadati.

Articoli di riviste sul tema "Openbare Diensten"

1

Devriese, Luc. "Straffe Toeren (1807)". Ghendtsche Tydinghen 46, n. 3 (1 maggio 2017): 122–26. http://dx.doi.org/10.21825/gt.v46i3.16916.

Testo completo
Abstract (sommario):
Snoecks Almanach - In verzekerde bewaring op vraag van de familie - Rabot terug Gents - Vereniging voor het vrijkopen van militaire dienst - Openbare verkoop van tulpen - Slecht functionerende guillotine - Deserteurs - Te Deum en preken voor keizer Napoleon - Publieke pomp op de Groentemarkt - Lochtballen - Paspoorten om de stad binnen te komen of te verlaten.
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri
2

Devriese, Luc. "Straffe Toeren (1807)". Ghendtsche Tydinghen 46, n. 3 (1 maggio 2017): 122–26. http://dx.doi.org/10.21825/gt.v46i3.16916.

Testo completo
Abstract (sommario):
Snoecks Almanach - In verzekerde bewaring op vraag van de familie - Rabot terug Gents - Vereniging voor het vrijkopen van militaire dienst - Openbare verkoop van tulpen - Slecht functionerende guillotine - Deserteurs - Te Deum en preken voor keizer Napoleon - Publieke pomp op de Groentemarkt - Lochtballen - Paspoorten om de stad binnen te komen of te verlaten.
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri
3

Kampfer, L., D. Vos e L. de Beer. "Ondersteuningsdienste aan leerders in openbare skole in die onderwysstelsels van die BRICS-lidlande". Tydskrif vir Geesteswetenskappe 63, n. 4 (dicembre 2023): 836–59. http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n4a5.

Testo completo
Abstract (sommario):
'n Onderwysstelsel is 'n raamwerk wat in die onderwysbehoeftes van 'n bepaalde teikengroep voorsien. Onderwysstelsels bestaan uit verskillende komponente en elemente om doeltreffende onderwys aan die hele teikengroep met bepaalde onderwysbehoeftes te verskaf. Hierdie komponente sluit die onderwysstelselbeleid, onderwysstelseladministrasie, onderwysstruktuur en ondersteuningsdienste in. Vir 'n onderwysstelsel om doeltreffend te funksioneer is dit nodig dat alle komponente volgens 'n bepaalde plan meewerk. Nuwe uitdagings word voortdurend aan onderwysstelsels gestel en daar is gedurig verandering in tegnologie, die gemeenskap, die teikengroep en die kurrikulum. Om te verseker dat doeltreffende onderrig in die onderwys-situasie plaasvind, is onderwys afhanklik van bykomende hulp van buite die onderwys. Hierdie ondersteuningsdienste (bykomende hulp) is noodsaaklik vir die doeltreffende funksionering van onderwys en lewer 'n bydrae tot die doeltreffendheid van onderwys. Die behoefte aan spesifieke tipes onderwysondersteuningsdienste verskil ten opsigte van verskillende onderwysstelsels, aangesien die behoeftes van die betrokke teikengroepe van mekaar kan verskil. Hierdie studie bestudeer onderwysondersteuningsdienste vir leerders as 'n komponent en element van die onderwysstelsel in die BRICS-lidlande en identifiseer die beste praktyke in die onderwysondersteuningsdienste in die lidlande. Die doel van die studie is gesetel in die feit dat daar in die verlede kommer by verskeie onderwysowerhede bestaan het ten opsigte van ondersteuningsdienste wat nie optimaal funksioneer nie en sodoende nie in die onderwysbehoeftes van onderwysers en leerders, asook onderrigaktiwiteite en -strukture, voorsien nie. Die navorsing is uitgevoer vanuit 'n kwalitatiewe navorsingsbenadering binne die raamwerk van die interpretivistiese navorsingsparadigma met behulp van dokumentontleding as metode van datagenerering. Die volgende temas uit die literatuurondersoek is geïdentifiseer: inklusiewe onderwys; hulpverlening aan leerders deur middel van mediese en tandheelkundige dienste; maatskaplike dienste; en voedingsdienste. Hierdie navorsing vorm deel van 'n groter BRICS-navorsingsprojek. Die BRICS-lidlande is as deelnemende lande vir die studie gekies aangesien al vyf lidlande betrokke is by die identifisering van hul behoeftes en die vestiging van aksieplanne om uiteindelik in die onderwysbehoeftes van die teikengroep te voorsien.
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri
4

Botha, Mariëtte, e Berna Gerber. "Kruislinguistiese en -kulturele vroeë kommunikasie-intervensie: die geleefde ervaringe van spraak-taalterapeute". LitNet Akademies 20, n. 2 (22 agosto 2023): 449–97. http://dx.doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n2d4.

Testo completo
Abstract (sommario):
Opsomming In ’n bevolkingsdiverse land soos Suid-Afrika stem die spraak-taalterapeut (STT) en die kliënt se taal en kultuur nie altyd ooreen nie. Kliënte1 word dus dikwels in hul tweede of selfs derde taal bedien. Dit bring verskeie uitdagings, maar ook belonings teweeg, wat ’n impak kan hê op die spraak-taalterapeute (STT’s) se ervaring van wat dit beteken om ’n STT te wees wat vroeë-kommunikasie-intervensie- (VKI-) dienste lewer. VKI verwys na terapie vir kinders met kommunikasie-agterstande of -afwykings tussen in die ouderdomsgroep 0–3 jaar in samewerking met hul gesinne. VKI moet kultuurtoepaslik wees, omdat dit die kind se versorger en natuurlike omgewing betrek. Die studie wat ons hier beskryf, het ten doel om die essensie van die geleefde ervaringe van STT’s wat daagliks kruislinguisties en -kultureel (KLEK) praktiseer in openbare hospitale en klinieke in die Oos-Kaap te ondersoek en ’n dieper, ryker begrip daarvan te ontwikkel. Ná doelbewuste deelnemerseleksie het ses deelnemers wat in openbare hospitale en klinieke in Gqeberha en Kariega werksaam is en onlangse ervaring van KLEK VKI het, aan die navorsing deelgeneem. Narratiewe onderhoude is aanlyn uitgevoer, getranskribeer en ontleed volgens die fenomenologiese-hermeneutiese metode van interpretasie wat deur Ricoeur (1976) se interpretasieteorie geïnspireer en deur Lindseth en Norberg (2004) ontwikkel is. Die geloofwaardigheid van die navorsingsproses is onderskraag deur ’n samewerkende kodeerder, die skep van ’n ouditspoor, oorsig deur akademiese eweknieë en deelnemerkontrolering (“member checking”) waar deelnemers gevra is om die geloofwaardigheid van die temas te verifieer. Die bevindinge word aan die hand van vyf hooftemas bespreek, naamlik: ervaring van ’n interne wroeging; bewustheid van eie kultuurbevoegdheid; ervaring lei tot kennis; konfrontasie met struikelblokke; verskillende strategieë om struikelblokke te oorkom. Die diepgaande interpretasie van die deelnemers se ervaring het as volg geskied: Deelnemers het eienaarskap van hul werksituasie geneem deur die daaglikse implementering van strategieë; deelnemers was besorgd oor die effektiwiteit van hulle dienste; deelnemers het kritiese selfrefleksie gedemonstreer deur krities te dink en in die beste belang van hul kliënte op te tree. ’n Aanpassing van Bradshaw (2013) se raamwerk vir kultuur-responsiewe VKI word voorgestel en die kliniese implikasies hiervan vir terapeute en opleidingsinstansies word bespreek. Ons beveel aan dat verdere navorsing gedoen word om die geleefde ervaringe van versorgers wat aan die ontvangkant van KLEK VKI is, te ondersoek.
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri
5

Melo, Francisca Jessica da Silva, José Adalberto da Silva Filho, Silvana Nóbrega de Andrade e Zacarias Caetano Vieira. "Análise do saneamento básico e saúde pública na cidade de Pombal, Paraíba". Revista Verde de Agroecologia e Desenvolvimento Sustentável 12, n. 1 (22 febbraio 2017): 74. http://dx.doi.org/10.18378/rvads.v12i1.5151.

Testo completo
Abstract (sommario):
<p>Nos últimos anos, tem-se verificado um aumento da urbanização em muitas cidades brasileiras. Entretanto, a oferta dos serviços de saneamento básico não tem crescido na mesma proporção. Soma-se a isso as variações climáticas e a degradação ambiental. Diante do exposto, objetivou-se apresentar os principais problemas do saneamento ambiental na cidade de Pombal (PB), avaliando a relação desses com os problemas de saúde recorrentes na população. A execução desse trabalho seguiu as etapas de pesquisa bibliográfica sobre o tema, levantamento de dados primários e secundários, e finalmente, análise e discussão dos dados obtidos. Constatou-se, na área urbana, alguns problemas que contribuem para a degradação do ambiente e contaminação das águas do rio Piranhas, como o lançamento de esgoto doméstico sem tratamento e a disposição inadequada dos resíduos sólidos domésticos. Verificou-se que um maior número de internações ocorre justamente no período mais chuvoso, deixando claro a necessidade de investimento em saneamento básico. Os resultados obtidos atestam a relação entre a saúde pública, nível de saneamento básico, urbanização e conservação ambiental, não sendo possível pensar em ações que visem melhorar a saúde pública, sem pensar concomitantemente em ações de conservação ambiental e saneamento básico.</p><p align="center"><strong><em>Ontleding van sanitasie en openbare gesondheid in die Stad van Pombal, Paraíba</em></strong></p><p><strong>Abstract</strong><strong>: </strong>In onlangse jare, daar is 'n toename van verstedeliking in baie Brasiliaanse stede. Egter die voorsiening van basiese sanitasie dienste dit nog gegroei teen dieselfde tempo. Voeg by dat die klimaat verander en omgewings agteruitgang. Op die bogenoemde, die doelwit van die aanbieding van die belangrikste probleme van omgewing sanitasie in die Stad van Pombal (PB), beoordeling van die verhouding van diegene met herhalende gesondheidsprobleme in die bevolking. Hierdie werk volg die stappe van bibliografiese navorsing oor die onderwerp, primêre en sekondêre data versameling, ontleding en bespreking van die data verkry. Dit was opgemerk, in die stedelike gebied, 'n paar probleme wat bydra tot omgewings agteruitgang en besoedeling van die waters van die rio Piranhas, soos die bekendstelling van huishoudelike riool sonder behandeling en onbehoorlike wegdoen van binnelandse vaste afval. Dit is gevind dat 'n groter getal van hospitaliserings kom juis in die wettest tydperk, maak duidelik die behoefte vir belegging in basiese sanitasie. Die resultate getuig van die verhouding tussen openbare gesondheid, basiese sanitasie, verstedeliking en Omgewingsbewaring, dit is nie moontlik om te dink van aksies gemik op die verbetering van openbare gesondheid, sonder denke by die dieselfde tyd in Omgewingsbewaring en sanitasie.</p>
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri
6

Blake, R., D. Vos, L. de Beer e E. Serfontein. "'n Vergelykende studie rakende ondersteuningsdienste vir onderwysers in openbare skole in die BRICS-lidlande". Tydskrif vir Geesteswetenskappe 62, n. 3 (settembre 2022): 498–526. http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n3a4.

Testo completo
Abstract (sommario):
Onderwyserondersteuningsdienste is 'n element van die komponent ondersteuningsdienste van 'n effektiewe onderwysstelsel. In hierdie studie word die BRICS-lidlande ondersoek, en die fokus word op onderwysers in openbare skole geplaas. Die BRICS-lidlande is Brasilie, Rusland, Indie, China en Suid-Afrika. Die BRICS-organisasie streef daarna om 'n goed georganiseerde en ondersteunende organisasie te wees in terme van ekonomiese groei deur effektiewe onderwys en opleiding. Die BRICS-lidlande is vir hierdie studie gekies omdat daar 'n gebrek aan navorsing oor hierdie onderwerp is. Hierdie studie toon dat daar 'n leemte in die BRICS-organisasie is in terme van onderwysers wat die nodige ondersteuningsdienste ontvang om goeie onderrig te verseker. Die doel van die navorsing was om te bepaal hoe ondersteuningsdienste aan onderwysers in openbare skole in die BRICS-lidlande verskaf word. Die studie fokus op die verskille en ooreenkomste wat geidentifiseer kan word op grond van ondersteuningsdienste wat aan onderwysers in openbare skole in die BRICS-lidlande verskaf word. Die vergelykende navorsingsmetode is gebruik om beste praktyke te identifiseer en te vergelyk met betrekking tot ondersteuningsdienste wat aan onderwysers binne die BRICS-lidlande gebied word. Die volgende temas is geidentifiseer waar beste praktyke voorgekom het binne die plaaslike konteks van die individuele BRICS-lidlande: ondersteuningsdienste in media-ondersteuning, ondersteuning in die pensioenfonds, regsadviesdienste en dienste wat die vakbonde verskaf. 'n Eenvormige raamwerk vir ondersteuningsdienste vir opvoeders is belangrik om effektiewe ondersteuning aan opvoeders te bied. Sodoende kan ondersteuningsdienste van 'n beter gehalte aan onderwysers verseker word. Dit is egter belangrik dat die konteks van elke land in ag geneem word voordat so 'n raamwerk geformuleer word. Die verbetering van samewerking tussen die BRICS-lidlande kan ook betrekkinge tussen die lande versterk. Die bewusmaking van internasionale organisasies se betrokkenheid by enige finansiele bydrae tot die onderwys-stelsels in die BRICS-lidlande kan daartoe lei dat onderwysers meer ondersteuningsdienste ontvang. Sodoende kan 'n positiewe bydrae tot die onderwysstelsel gemaak word. Tydens die BRICS-lidstate se vergaderings moet klem geplaas word op beste praktyke wat geidentifiseer is om ander lidlande te help om onsuksesvolle praktyke te verander. Klem is gele op mediadienste, pensioenfondse, regsadviesdienste en vakbonde. 'n Inter-pretatiewe navorsingsparadigma is as vertrekpunt gebruik, en 'n kwalitatiewe navorsingsmetode is gevolg om die inhoud van bestaande artikels en regeringspublikasies te ontleed en data daaruit te onttrek. Die data is verwerk en ontleed om beste praktyke te identifiseer. Die algehele bevinding van hierdie studie is dat ondersteuningsdienste beskikbaar is vir onderwysers in die BRICS-lidlande, alhoewel die mate van ondersteuning binne die verskillende lidlande verskil. Die beste praktyke wat tydens die navorsing geidentifiseer is, kan elkeen van die BRICS-lidlande bevoordeel. Verskeie hulpbronne is geraadpleeg om die ondersteuningsdienste wat aan onderwysers in elke land verskaf word, sowel as die voorsiening van onderwys in hierdie lande, te verbeter.
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri
7

Keverling Buisman, F. "P. de Haan, B.K. Brussaard, Th.J.G. Thiadens, Op goede gronden. Het kadaster en de openbare registers in Nederland. Een bundel opstellen ter gelegenheid van het 150-jarig bestaan van de dienst van het kadaster en de openbare registers". BMGN - Low Countries Historical Review 100, n. 1 (1 gennaio 1985): 88. http://dx.doi.org/10.18352/bmgn-lchr.2547.

Testo completo
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri
8

Arries, Ebin J., e Odette Newman. "Outpatients’ experiences of quality service delivery at a teaching hospital in Gauteng". Health SA Gesondheid 13, n. 1 (12 novembre 2008): 41–54. http://dx.doi.org/10.4102/hsag.v13i1.256.

Testo completo
Abstract (sommario):
Quality service delivery to the consumer of health is a legal reality as it is emphasised in the White Paper on the Transformation of Public Service delivery (South Africa, 1997). The guiding philosophy adopted within this framework is that of Batho Pele, which means placing the consumer at the centre of healthcare service delivery. Increasing attention has been paid to hospital processes from a quality perspective. By analogy, outpatient departments can be viewed as industrial plants where technological know-how is transferred to patients through service delivery, which is a cornerstone of a hospital’s business. Outpatients, as consumers of healthcare, draw conclusions about the quality of service delivery based on their experiences of such services. In this vein, an outpatient’s experience of a particular service is an indicator of his/her level of satisfaction with the quality of that service. No South African study can be found in the literature on out-patients’ experiences of quality service delivery. This study’s purpose is to explore and describe outpatients’ experiences of the quality of service delivery at a teaching hospital in Gauteng. A qualitative, explorative, descriptive study that was contextual in nature was conducted to achieve this aim. Focus group interviews were conducted with outpatients who met the selection criteria. Open coding was used to analyse the contents from the transcripts and field notes typed verbatim. Strategies for trustworthiness, namely co-coding, prolonged engagement, triangulation and adequate referencing, were employed to ensure the credibility of the study and research findings. The results reflect themes that were reduced into two main categories, namely positive and negative experiences. The positive experiences reflect outpatients’ experience of their relationship with medical staff and their satisfaction with the quality of medical care. Negative experiences relate predominantly to a lack of service commitments, unethical context, and inter-personal relationship difficulties that render them powerless and dehumanised. Recommendations are made to improve the quality of service delivery at outpatient departments. Opsomming Gehalte dienslewering aan die verbruiker van gesondheidsorg is ‘n wetlike realiteit wat in die Witskrif op die Transformasie van die Openbare Dienste (South Africa, 1997) beklemtoon word. Die rigtinggewende filosofie wat in hierdie raamwerk aangeneem word is die van Batho Pele, wat beteken dat die verbruiker van gesondheidsorg op die voorgrond geplaas word. Vanuit ‘n gehalte perspektief word daar toenemend aandag aan hospitaalprosesse gegee. Analogies, kan ‘n buite-pasiëntdepartement gesien word as ‘n industriële area waar die tegnologiese kennis aan pasiënte oorgedra word deur dienslewering, wat ‘n hoeksteen van die besigheid van ‘n hospitaal is. Buitepasiënte as verbruikers van gesondheidsorg maak gevolgtrekkings oor gehaltedienslewering op die basis van hulle belewenisse van sodanige dienste. In dié opsig, is ‘n pasiënt se belewenis van ‘n bepaalde diens ‘n aanwysing van sy/haar vlak van tevredenheid met die gehalte van daardie diens. Geen Suid-Afrikaanse studie oor buite-pasiënte se belewenisse van gehaltedienslewering kon in die literatuur gevind word nie. Die doelstelling van die studie is om buite-pasiënte se belewenisse van die gehalte van dienslewering by ‘n opleidingshospitaal te verken en te beskryf. ‘n Kwalitatiewe, verkennende, beskrywende studie wat binne ‘n spesifieke konteks plaasvind, is uitgevoer. Fokusgroeponderhoude is gevoer met buite-pasiënte wat aan die seleksie-kriteria voldoen het. Oop-kodering is gebruik om die inhoud van die verbatim getranskribeerde transkripsies en veldnotas te analiseer. Strategieë vir vertrouenswaardigheid, naamlik mede-kodering, verlengde betrokkenheid, kruisvalidasie en voldoende verwysing is toegepas om die geloofwaardigheid van die studie en navorsingsbevin- dinge te verseker. Resultate reflekteer temas wat binne twee hoofkategorieë gereduseer is, naamlik positiewe en negatiewe belewenisse. Positiewe belewenisse reflekteer buite-pasiënte se belewenisse van hulle verhoudings met mediese personeel asook hulle tevredenheid met die gehalte van mediesesorg. Negatiewe belewenisse hou hoofsaaklik verband met ‘n gebrek aan diensleweringverbintenisse, ‘n onetiese konteks, asook interpersoonlike verhoudings-probleme wat hulle magteloos en verontmenslik laat voel. Aanbevelings word gemaak om die gehalte van dienslewering binne buite-pasiënte-afdelings te verbeter.
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri
9

Steeman, Jan. "J.P. Hofman (1838-1894), Gents stadsingenieur-architect Oneervol ontslagen en … onterecht helemaal vergeten." Ghendtsche Tydinghen 50, n. 1 (1 gennaio 2021). http://dx.doi.org/10.21825/gt.85045.

Testo completo
Abstract (sommario):
Tussen 1866 en 1878 was Jean Pierre Hofman aan de slag bij de dienst van openbare werken van de Stad Gent. Vanaf 1873 stond hij er aan het hoofd als ingenieur-directeur. In die periode werd de dienst geconfronteerd met grote uitdagingen: de eerste plannen voor de uitbreiding van de voorhaven werden getekend, de wijk rond het Citadelpark werd ontwikkeld én de stad zou snel haar eerste tramlijnen krijgen. Aan de beloftevolle carrière kwam echter snel een einde toen Hofman ontslagen werd.
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri
10

Bolhuis, Wimar. "Zeven vervolgvragen voor Nederlands arbeidsmarktonderzoek". Tijdschrift voor Arbeidsvraagstukken 36, n. 3 (1 settembre 2020). http://dx.doi.org/10.5117/2020.036.003.006.

Testo completo
Abstract (sommario):
Een trendanalyse op basis van de arbeidsrekeningen van het CBS illustreert drie bekende langjarige ontwikkelingen op de Nederlandse arbeidsmarkt sinds 1995 – de opmars van de dienstensectoren, de werkende vrouw, en het deeltijdwerk – en destilleert hieruit zeven vervolgvragen. Het aantal werkzame personen steeg netto met 2,1 miljoen, van wie 1,4 miljoen vrouwen. Vooral de werkgelegenheid in de dienstverlening groeide fors. Opvallend is dat bij de publieke verdienstelijking – zorg, onderwijs, openbaar bestuur – 97% van de netto nieuwe werkgelegenheid ingevuld werd door vrouwen. Mannen hadden een voorkeur voor private verdienstelijking – verhuur, overige zakelijke diensten, en informatie en communicatie. De arbeidsmarktsituatie van mannen en vrouwen verschilde wezenlijk, ook doordat mannen 260.000 werkplekken verloren – 97% van het netto werkgelegenheidsverlies. De krimp van de industrie, landbouw, bosbouw, visserij, bouw en delfstoffenwinning kwam bijna volledig voor 'rekening' van de man, en het aantal werkzame mannen in het openbaar bestuur daalde met 53.000. Tot slot was er een deeltijdwerkasymmetrie: mannen gingen gemiddeld een uur per week minder werken (van 32,9 naar 31,9 uur), vrouwen niet zozeer meer (van 22,4 naar 22,7 uur). Het bestaan van 'mannensectoren' en 'vrouwensectoren' lijkt een oorzaak.
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri

Libri sul tema "Openbare Diensten"

1

Vanheule, Dirk. Wetboek publiek recht: Bestuurshandelingen, schuldvorderingen en schulden, provincie en gemeente, openbare diensten en overheidsbedrijven. 4a ed. Antwerpen: Maklu, 2001.

Cerca il testo completo
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri
2

Den Haag. Dienst Openbare Bibliotheek. Van de Bilderdijkstraat naar het Spui: De geboorte van een nieuwe centrale openbare bibliotheek = From the Bilderdijkstraat to the Spui : the birth of a new central public library. Den Haag: Dienst Openbare Bibliotheek, 1992.

Cerca il testo completo
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri
3

Bellekom, Theodorus Leonardus. "Verfassungsfeinde" en openbare dienst: Een onderzoek naar het probleem van de niet-toelating tot en het ontslag van radicale elementen uit de openbare dienst in de Duitse Bondsrepubliek in de jaren 1972-1987. [Leiden]: Stichting N.J.C.M. Boekerij, 1987.

Cerca il testo completo
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri
4

Devolder, Kathleen. Ministerie van Landbouw en Openbare Werken: Bijzondere Dienst voor de Heropbouw van de door de Oorlog Verwoeste Gewesten in West-Vlaanderen : plattegronden betreffende de wederopbouw van de verwoeste gewesten (1919-1925). Brussel: Algemeen Rijksarchief, 2008.

Cerca il testo completo
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri
5

David, Lowery, e DeHoog Ruth Hoogland, a cura di. The politics of dissatisfaction: Citizens, services, and urban institutions. Armonk, N.Y: M.E. Sharpe, 1992.

Cerca il testo completo
Gli stili APA, Harvard, Vancouver, ISO e altri
Offriamo sconti su tutti i piani premium per gli autori le cui opere sono incluse in raccolte letterarie tematiche. Contattaci per ottenere un codice promozionale unico!

Vai alla bibliografia