Littérature scientifique sur le sujet « Rooms-Katolieke »
Créez une référence correcte selon les styles APA, MLA, Chicago, Harvard et plusieurs autres
Sommaire
Consultez les listes thématiques d’articles de revues, de livres, de thèses, de rapports de conférences et d’autres sources académiques sur le sujet « Rooms-Katolieke ».
À côté de chaque source dans la liste de références il y a un bouton « Ajouter à la bibliographie ». Cliquez sur ce bouton, et nous générerons automatiquement la référence bibliographique pour la source choisie selon votre style de citation préféré : APA, MLA, Harvard, Vancouver, Chicago, etc.
Vous pouvez aussi télécharger le texte intégral de la publication scolaire au format pdf et consulter son résumé en ligne lorsque ces informations sont inclues dans les métadonnées.
Articles de revues sur le sujet "Rooms-Katolieke"
Boshoff, C. W. H. « Die Evangelie en die kultuur ». Verbum et Ecclesia 7, no 1 (17 juillet 1986) : 1–12. http://dx.doi.org/10.4102/ve.v7i1.941.
Texte intégralKotz, P. P. A. « 'n Brief van strooi ? : Die Evangelie in Jakobus ». Verbum et Ecclesia 6, no 2 (17 juillet 1985) : 137–46. http://dx.doi.org/10.4102/ve.v6i2.935.
Texte intégralVan Rooy, A. J. « Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig ». In die Skriflig/In Luce Verbi 28, no 1 (25 juin 1994). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v28i1.1489.
Texte intégralRaath, Andries W. G. « Die Rooms-Katolieke Wortels van die Mistiek in die Sewentiende en Agttiende-Eeuse Kaapse Piëtisme ». Studia Historiae Ecclesiasticae 43, no 2 (17 novembre 2017). http://dx.doi.org/10.25159/2412-4265/2297.
Texte intégralStrauss, Pieter J. « Ekumeniese kerkreg : Die aangewese weg ? » In die Skriflig/In Luce Verbi 47, no 1 (29 novembre 2013). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.73.
Texte intégralPotgieter, Raymond. « Newly wed in Wittenberg 1523 – And committed to the Lutheran Reformation ». In die Skriflig/In Luce Verbi 49, no 1 (4 mars 2015). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.2029.
Texte intégralDames, Gordon E. « Dynamics between spirituality, leadership and life goals : A life narrative grounded theory study ». Koers - Bulletin for Christian Scholarship 84, no 1 (15 avril 2019). http://dx.doi.org/10.19108/koers.84.1.2339.
Texte intégralJonck, Petronella, Anda Le Roux et Lizette Hoffman. « ’n Kwantitatiewe ondersoek na die invloed van enkele demografiese veranderlikes wat verband hou met vroulike ampsdraers ». In die Skriflig/In Luce Verbi 47, no 1 (29 novembre 2013). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.102.
Texte intégralThèses sur le sujet "Rooms-Katolieke"
Damon, Malcolm Peter. « Ekonomiese geregtigheid vir almal" ,n analise van die pastorale brief van die Noord - Amerikaanse rooms Katolieke biskoppe oor die,ekonomie van die VSA ». University of Western Cape, 2002. http://hdl.handle.net/11394/7446.
Texte intégralIn 1980· het: die Noord-Amerikaanse Katolieke biskoppe 'n pastorale brief oor Marxisme laat verskyn. In gesprek met Hulpbiskop Peter Rosazza van Hartford het twee Franse priesters, klasmaats van hom, die volgende opgemerk: Hulle het gewonder, hoekom die biskoppe 'n brief uitgebring het oor Marxisme wat tog nie 'n brandende saak ("issueII) was nie. Hoekom nie 'n brief oor kapitalisme nie, was hulle vraag? (Berryman 1989:75). Dit het daartoe gelei dat Biskop Rosazza in 1980 by die biskoplike vergadering voorgestel het dat 'n pastorale brief oor "kapitalisme" opgestel moes word. Hierdie mosie is aanvaar en het dan gelei tot die pastorale brief oor die ekonomie van die VSA geti tel, Economic Justice for All: Pastoral Let ter on Catholic Social Teaching and the U.S.Economy. 'n Vyfman biskoplike kommissie het in 1981 aan hierdie opdrag begin werk en met verloop van tyd besluit om in plaas van op die kapitalistiese sisteem te fokus, eerder die ekonomie van die VSA te ondersoek en te beoordeel. In November 1984, na wye konsultasies, besprekings en konferensies het die eerste publieke konsepdokument verskyn. Die biskoppe het dit juis laat verskyn na die uitslag van die presidensiele verkiesing tussen Reagan en MoridaLe (Berryman 1989: 113). Hulle het geredeneer dat hiermee - om dit te laat verskyn na die verkiesing - hulle sou kon verhoed dat hulle daarvan beskuldig sou kon word dat"hulle polities kant kies. Inteendeel, dit is toe juis wat gebeur het en die biskoppe is daarvan beskuldig dat hulle kies vir die Demokratiese Party teen Reagan wat die verkiesing gewen het. Die dokument het wye mediadekking geniet - nuusblaaie, sowel as die televisie - en "vi.qorou s public discussion took place around the first two public drafts of the letter (November 1984 and October 1985)11 (Berryman 1989:114). In Junie 1986 het 'n derde konsep verskyn en gedurende November 1986 "isdie finale dokument aanvaar deur die Nasionale Biskoplike vergadering en vrygestel.