Academic literature on the topic 'Rooms-Katolieke'
Create a spot-on reference in APA, MLA, Chicago, Harvard, and other styles
Contents
Consult the lists of relevant articles, books, theses, conference reports, and other scholarly sources on the topic 'Rooms-Katolieke.'
Next to every source in the list of references, there is an 'Add to bibliography' button. Press on it, and we will generate automatically the bibliographic reference to the chosen work in the citation style you need: APA, MLA, Harvard, Chicago, Vancouver, etc.
You can also download the full text of the academic publication as pdf and read online its abstract whenever available in the metadata.
Journal articles on the topic "Rooms-Katolieke"
Boshoff, C. W. H. "Die Evangelie en die kultuur." Verbum et Ecclesia 7, no. 1 (July 17, 1986): 1–12. http://dx.doi.org/10.4102/ve.v7i1.941.
Full textKotz, P. P. A. "'n Brief van strooi?: Die Evangelie in Jakobus." Verbum et Ecclesia 6, no. 2 (July 17, 1985): 137–46. http://dx.doi.org/10.4102/ve.v6i2.935.
Full textVan Rooy, A. J. "Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig." In die Skriflig/In Luce Verbi 28, no. 1 (June 25, 1994). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v28i1.1489.
Full textRaath, Andries W. G. "Die Rooms-Katolieke Wortels van die Mistiek in die Sewentiende en Agttiende-Eeuse Kaapse Piëtisme." Studia Historiae Ecclesiasticae 43, no. 2 (November 17, 2017). http://dx.doi.org/10.25159/2412-4265/2297.
Full textStrauss, Pieter J. "Ekumeniese kerkreg: Die aangewese weg?" In die Skriflig/In Luce Verbi 47, no. 1 (November 29, 2013). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.73.
Full textPotgieter, Raymond. "Newly wed in Wittenberg 1523 – And committed to the Lutheran Reformation." In die Skriflig/In Luce Verbi 49, no. 1 (March 4, 2015). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.2029.
Full textDames, Gordon E. "Dynamics between spirituality, leadership and life goals: A life narrative grounded theory study." Koers - Bulletin for Christian Scholarship 84, no. 1 (April 15, 2019). http://dx.doi.org/10.19108/koers.84.1.2339.
Full textJonck, Petronella, Anda Le Roux, and Lizette Hoffman. "’n Kwantitatiewe ondersoek na die invloed van enkele demografiese veranderlikes wat verband hou met vroulike ampsdraers." In die Skriflig/In Luce Verbi 47, no. 1 (November 29, 2013). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.102.
Full textDissertations / Theses on the topic "Rooms-Katolieke"
Damon, Malcolm Peter. "Ekonomiese geregtigheid vir almal" ,n analise van die pastorale brief van die Noord - Amerikaanse rooms Katolieke biskoppe oor die,ekonomie van die VSA." University of Western Cape, 2002. http://hdl.handle.net/11394/7446.
Full textIn 1980· het: die Noord-Amerikaanse Katolieke biskoppe 'n pastorale brief oor Marxisme laat verskyn. In gesprek met Hulpbiskop Peter Rosazza van Hartford het twee Franse priesters, klasmaats van hom, die volgende opgemerk: Hulle het gewonder, hoekom die biskoppe 'n brief uitgebring het oor Marxisme wat tog nie 'n brandende saak ("issueII) was nie. Hoekom nie 'n brief oor kapitalisme nie, was hulle vraag? (Berryman 1989:75). Dit het daartoe gelei dat Biskop Rosazza in 1980 by die biskoplike vergadering voorgestel het dat 'n pastorale brief oor "kapitalisme" opgestel moes word. Hierdie mosie is aanvaar en het dan gelei tot die pastorale brief oor die ekonomie van die VSA geti tel, Economic Justice for All: Pastoral Let ter on Catholic Social Teaching and the U.S.Economy. 'n Vyfman biskoplike kommissie het in 1981 aan hierdie opdrag begin werk en met verloop van tyd besluit om in plaas van op die kapitalistiese sisteem te fokus, eerder die ekonomie van die VSA te ondersoek en te beoordeel. In November 1984, na wye konsultasies, besprekings en konferensies het die eerste publieke konsepdokument verskyn. Die biskoppe het dit juis laat verskyn na die uitslag van die presidensiele verkiesing tussen Reagan en MoridaLe (Berryman 1989: 113). Hulle het geredeneer dat hiermee - om dit te laat verskyn na die verkiesing - hulle sou kon verhoed dat hulle daarvan beskuldig sou kon word dat"hulle polities kant kies. Inteendeel, dit is toe juis wat gebeur het en die biskoppe is daarvan beskuldig dat hulle kies vir die Demokratiese Party teen Reagan wat die verkiesing gewen het. Die dokument het wye mediadekking geniet - nuusblaaie, sowel as die televisie - en "vi.qorou s public discussion took place around the first two public drafts of the letter (November 1984 and October 1985)11 (Berryman 1989:114). In Junie 1986 het 'n derde konsep verskyn en gedurende November 1986 "isdie finale dokument aanvaar deur die Nasionale Biskoplike vergadering en vrygestel.