Dissertations / Theses on the topic 'Nederduitsche Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika'
Create a spot-on reference in APA, MLA, Chicago, Harvard, and other styles
Consult the top 21 dissertations / theses for your research on the topic 'Nederduitsche Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika.'
Next to every source in the list of references, there is an 'Add to bibliography' button. Press on it, and we will generate automatically the bibliographic reference to the chosen work in the citation style you need: APA, MLA, Harvard, Chicago, Vancouver, etc.
You can also download the full text of the academic publication as pdf and read online its abstract whenever available in the metadata.
Browse dissertations / theses on a wide variety of disciplines and organise your bibliography correctly.
Gensicke, Matthias. "Zwischen Beharrung und Veränderung : die Nederduitse Gereformeerde Kerk im Umbruchsprozess Südafrikas (1990 - 1999) /." Münster [u.a.] : Waxmann, 2007. http://www.waxmann.com/kat/1789.html.
Full textGensicke, Matthias. "Zwischen Beharrung und Veränderung die Nederduitse Gereformeerde Kerk im Umbruchsprozess Südafrikas (1990 - 1999)." Münster New York München Berlin Waxmann, 2006. http://www.waxmann.com/kat/1789.html.
Full textPlaatjies, Mary-Anne. "Die Doleansiekerkreg en die kerkreg en kerkregering van die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerke en die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika /." Pretoria : [S.n.], 2009. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04022009-190218/.
Full textKruger, Pieter. "'n Dowwe spieël? : 'n kerkhistoriese ondersoek na die resente stand van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, 1990-2006." Pretoria : [s.n.], 2009. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06182009-143952.
Full textVan, Der Merwe William Charles. "Met woord en daad in diens van God : die diakonaat van die NG Kerk in postapartheid Suid-Afrika." Thesis, Stellenbosch : Stellenbosch University, 2014. http://hdl.handle.net/10019.1/95820.
Full textENGLISH ABSTRACT: Over the past two decades the Dutch Reformed Church, a typical mainline church in South Africa, encountered radical challenges, as was the case with many similar churches worldwide. The DR Church had to face global societal shifts such as the emergence of postmodernism, the intensifying of secularisation and the growing impact of globalisation on the religious community. In addition, the members of the DR Church were exposed to radical challenges due to the dismantling of the apartheid system in South Africa. This dismantling was a particularly traumatic experience for the DR Church, seeing that this church did not only support the apartheid regime, but also legitimized it on theological grounds. It is therefore understandable that the publishing of the document Kerk en Samelewing (“Church and Society”) in 1986, which first signalled the rejection of apartheid in the DR Church, evoked a major reaction, not only among the church membership, but also within the ranks of white Afrikaners as social group. With the dawn of the post-apartheid era in South Africa in 1994, the issue of the church's relevance was already on the agenda of the ecumenical church. In recent times suddenly this theme also became critical to the church in South Africa and especially to the DR Church. The present study proposes that a missional diaconal ministry which focuses on the society as a whole will provide a modus to the DR Church by which it can function as a relevant church within the South African society. The rationale of this investigation is a follows: The DR Church is currently (2014) not in a position to impact significantly on the societal needs of South African citizens. The reason is that this church's current ministry of compassion is still based on an ecclesiocentric and specialist approach, which was typical of the Corpus Christianum. As a result, a new, unique praxis is needed for the diaconal ministry of this church. The present study argues that missional theology provides a new paradigm according to which an applicable missional diaconal praxis can be developed for the DR Church. Such a unique diaconal praxis can only develop when it is guided by a spirituality that leads to a diaconal attitude and sensitivity towards the poor and destitute. This diaconal spirituality, in turn, is activated and fed by a missional theology that builds on the triune God as origin, basis and final purpose of the diaconal ministry as such. Furthermore in this study it is shown that the concept of missio Dei implies that the diaconal ministry forms an integral part of God’s mission and is thus not an isolated church ministry besides other ministries. It is further argued in the present study that a multi-dimensional missional-diaconal practice should be developed for congregations and the various structures within the DR Church. To facilitate the conceptualisation and operationalisation of a missional diaconal ministry in this church, the study proposes that a specific research focus, namely “Missional-diaconal Studies” should be developed for the South African environment. For this purpose a research and teaching institution should be established to provide in such needs of the church.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die NG Kerk, ’n tipiese hoofstroomkerk in Suid-Afrika, het die afgelope 20 jaar – soos vele ander kerke wêreldwyd – voor ingrypende uitdagings te staan gekom. Hierdie kerk moes globale samelewingsverskuiwings verwerk, soos die opkoms van postmodernisme, ’n verskerping in sekularisasie en die impak van globalisering op die geloofsgemeenskap. Daarbenewens is die NG Kerklidmate blootgestel aan ingrypende veranderings wat gevolg het op die aftakeling van die apartheidstelsel in Suid-Afrika. Hierdie aftakeling was veral traumaties vir die NG Kerk omdat hierdie kerk nie slegs apartheid ondersteun het nie, maar dit ook op teologiese gronde verdedig het. Dit is gevolglik begryplik dat die verskyning van die dokument Kerk en Samelewing (1986), waarin die eerste tekens van ’n wegbeweeg van die apartheidsideologie in die NG Kerk sigbaar word, hewige reaksie ontlok het – tussen die kerklidmate, maar ook in die blanke Afrikaners as samelewingsgroep. Met die aanbreek van die postapartheid-era in Suid-Afrika in 1994 was die vraag na die relevansie van die kerk reeds wêreldwyd op kerklike agendas. Skielik het hierdie vraag nou ook vir die kerk in Suid-Afrika, en veral die NG Kerk, ’n kernsaak geword. In hierdie studie word voorgestel dat ’n missionaal-diakonale bediening wat op die samelewing in geheel fokus, ’n moontlike modus vir die NG Kerk kan verskaf om vir die Suid-Afrikaanse samelewing relevant te funksioneer. Die rasionaal van die ondersoek behels die volgende: As gevolg van die historiese ontwikkeling van die NG Kerk se diens van barmhartigheid, veral die verbondenheid aan ʼn volksteologie en nasionalisme die afgelope paar dekades, kan hierdie kerk binne die postapartheid-era tans (2014) nie werklik ʼn verskil aan die nood in die samelewing maak nie. Die bestaande barmhartigheidsbediening van hierdie kerk is steeds gebaseer op ʼn model wat nog spruit uit ʼn ekklesiosentriese en spesialisbenadering wat eie is aan die Corpus Christianum. Gevolglik is ʼn nuwe, eiesoortige praxis vir hierdie kerk se diakonaat nodig. In die huidige studie word betoog dat die missionale teologie ʼn nuwe paradigma voorsien waarvolgens ʼn toepaslike missionaal-diakonale praxis vir die NG Kerk ontwikkel kan word. So ʼn eiesoortige diakonale praxis kan egter slegs ontwikkel wanneer dit gerig word deur ’n spiritualiteit wat lei tot ’n diakonale gesindheid en houding teenoor die armes en noodlydendes. Hierdie diakonale spiritualiteit word aangewakker en gevoed deur ’n missionale teologie wat bou op God Drie-enig as oorsprong, basis en einddoel van die diakonaat. Verder word in hierdie studie aangetoon dat die missio Dei juis veronderstel dat die diakonaat ʼn wesenlike deel uitmaak van God se sending en gevolglik nie ʼn losstaande bediening van die kerk benewens ander bedienings is nie. In die studie word verder betoog dat ʼn multidimensionele missionaal-diakonale praktyk vir gemeentes en die onderskeie kerkverbande binne die NG Kerk ontwikkel behoort te word. Om die konseptualisering en operasionalisering van ʼn missionale diakonaat in hierdie kerk te bevorder word in die studie aanbeveel dat ’n navorsingsfokus, naamlik “Missionaaldiakonale Studie”, vir die Suid-Afrikaanse konteks ontwikkel word. Hiervoor behoort ʼn navorsings- en opleidingsinstelling in die lewe geroep te word om aan sodanige kerklike behoeftes te voldoen.
Reddy, Ronny. "An evaluation of the hermeneutic used by the Dutch Reformed Church in South Africa as the basis for its support of apartheid." Online full text .pdf document, available to Fuller patrons only, 2000. http://www.tren.com.
Full textRedelinghuys, Werner. "Missio Dei en versoening : 'n fokus op die bydrae van missio Dei perspektiewe op die verheldering van die NG kerk se versoeningsrol in getuienis-lewering binne die konteks van rassisme in Suid-Afrika vandag." Thesis, Stellenbosch : Stellenbosch University, 2007. http://hdl.handle.net/10019.1/18677.
Full textENGLISH ABSTRACT: This research was done from the viewpoint that because of different reasons believers and congregations of the Dutch Reformed Church in South Africa are struggling to make a significant contribution to processes of reconciliation in this country and thereby to a certain extent fail to live out the church’s witness in this regard. Therefore the question was asked how this church can be guided to play a bigger part in processes of reconciliation in the midst of phenomena like race-prejudice, race-discrimination and subtle and blatant forms of racism in South Africa today. By focusing on few of the causes of these phenomena as well as certain perspectives on missio Dei theologies, an attempt are made to guide the Dutch Reformed Church towards involvement in processes of reconciliation, the transformation of broken relationships between people of different races and the eradication of racism. A number of hermeneutical processes are being emphasized in order to guide the church towards a miss ional praxis of reconciliation. The essence of this praxis entails the eradication of stereotypes regarding ‘the other’, by focusing on an inculturation approach in the light of missio Dei theology. By focusing on an interpretation of missio Dei as God’s reconciliation through the poor, an attempt was made to guide the church towards involvement in processes aiming at economic justice. This research is therefore an attempt to guide the church towards the discernment of her role as the witnesses of Christ within this context in South Africa today.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing is vanuit die uitgangspunt gedoen dat gelowiges en gemeentes van die NG Kerk in Suid-Afrika om verskeie redes in ‘n mindere mate daarin slaag om ‘n daadwerklike (getuienislewerende) bydrae tot versoeningsprosesse in Suid-Afrika te lewer. Na aanleiding van hierdie stelling word die vraag gevra na hoe die NG Kerk ‘n groter rol kan speel in prosesse van versoening en die transformering van verhoudinge tussen verskillende mense in Suid-Afrika, veral te midde die realiteit van rassevooroordeel, rassediskriminasie en subtiele en blatante rassisme vandag. Deur te let na enkele oorsake van rasseskeiding en rassisme, asook verskeie perspektiewe op missio Dei teologieë, word daar derhalwe gepoog om die NG Kerk hierdeur tot betrokkenheid in die transformering van gebroke rasseverhoudinge en die uitwissing van rassisme in Suid-Afrika vandag te begelei. Verskeie hermeneutiese prosesse word in die proses benadruk ten einde die kerk by te staan in die onderskeiding van ‘n missionale versoeningspraksis binne hierdie konteks. Die essensie van hierdie praksis, wat op verskeie hermeneutiese prosesse steun, bestaan daaruit om stereotipes aangaande ‘die ander’ uit die weg te ruim deur op ‘n inkulturasie-benadering tot missio Dei te fokus. Daar word ook voorstelle gemaak oor hoe om versoening tussen mense te bevorder deur die nastreef van ekonomiese geregtigheid. ‘n Aanvullende benadering tot missio Dei, nl. missio Dei as God se versoening asook God se sending deur die arme dien as basis hiervan. Op hierdie manier het hierdie navorsing ‘n bydrae gelewer oor wat die NG Kerk kan doen om versoening tussen mense groepe in Suid-Afrika te kan bewerkstellig en om haar getuienis i.t.v. hierdie konteks te oriënteer.
Fourie, Carl Krige. "Aspekte van gereformeerde spiritualiteit in die Nederduitse Gereformeerde Kerk (1850 - 1950) 'n kerkhistoriese studie (Afrikaans)." Thesis, University of Pretoria, 1997. http://hdl.handle.net/2263/22963.
Full textThesis (PhD)--University of Pretoria, 1997.
Church History and Church Policy
unrestricted
De, Beer Jan Mathys. "Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk instrument tot inheemswording /." Pretoria : [s.n.], 2009. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04012009-233502/.
Full textVan, Rooyen Jan Hendrik Petrus. "Die NG Kerk, apartheid en die Christelike instituut van Suidelike Afrika." Thesis, University of the Witwatersrand, Johannesburg, 1990. http://hdl.handle.net/10539/20402.
Full textJordaan, Gabriel Jacobus. "History of the Dutch Reformed Church mission in Sekhukhuneland and church development 1875-1994." Thesis, University of Pretoria, 2011. http://hdl.handle.net/2263/24506.
Full textThesis (PhD)--University of Pretoria, 2011.
Science of Religion and Missiology
unrestricted
Van, Rooi Leslie Bernard. "In search of ecclesial autonomyy : a church historical and church juridical study of developments in church polity in the Dutch Reformed Mission Church in South Africa (DRMC) and the Dutch Reformed Church in Africa (DRCA) from 1881-1994." Thesis, Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2010. http://hdl.handle.net/10019.1/4025.
Full textENGLISH ABSTRACT: The Dutch Reformed Mission Church (DRMC) and the Dutch Reformed Church in Africa (DRCA) was established in 1881 and 1910 respectively. As pointed out in this study both these churches grew from the mission endeavours of the Dutch Reformed Church (DRC). In April 1994 the DRMC and the DRCA united in forming the Uniting Reformed Church in Southern Africa (URCSA). This church has as confessional base the Belgic Confession of Faith, the Canons of Dordt and the Heidelberg Catechism as well as the Belhar Confession. The church order of the URCSA is built on these Confessions and in particular on the Belhar Confession. In this study I argue that it was only after the unification of the mentioned churches that a history characterised by guardianship, subordination and semi-autonomy came to an end. However this may be the histories of the DRMC and the DRCA point out that, on a church juridical level, these churches where subordinate and to a large extent directly governed by the DRC. Here the model for the church planting as followed by the DRC will receive attention. By looking into the primary documents through which these churches were governed as well as the documents that formed the church orderly backbone of the mentioned churches in that, through their principles and stipulations, the DRMC and DRCA were organised internally, I attempt to evaluate these documents. These documents include the initial constitutions for the governance of the DRMC and the DRCA, the deeds of agreement between the regional synods of the DRC and the regional synods of the DRCA as well as the Deeds of Agreement between the DRC in South Africa (the Western and Southern Cape Synod of the DRC) the Synod of the DRMC, the first church orders of the DRMC and the DRCA and, to a lesser extent, the church order of the URCSA. Through their histories these churches were granted church juridical liberties. These liberties form the foundation for the initial development in the polity of these churches. The content of the abovementioned documents highlights these liberties as well as the effect it had on the theological identities of the DRMC and the DRCA. As the histories of these churches depict a strong strive towards reaching a position of ecclesial autonomy and the acknowledgment of their autonomy by the DRC, special attention is given to the concept and interpretation of ecclesial autonomy. In this regard I remark on the historical interpretation of ecclesial autonomy as it played out in the histories of the DRMC and the DRCA. Through the works of renowned Reformed theologians, I further look into historical interpretations of this theological principle, which is ecclesial autonomy. In doing this I attempt to formulate a specific understanding of ecclesial autonomy based on a particular interpretation of the Lordship of Christ. As outcome this interpretation shows towards the interdependant relation between churches. It can be argued that this impacts directly on the relation between the DRC, the DRMC and the DRCA, specifically in the ongoing processes of church re-unification. In a final turn in which I affirm vi the interdependent and interrelatedness between churches, I argue towards the building of a vulnerable ecclesiology which impacts directly on an understanding of ecclesial autonomy, the specific polity of a church, as well as on the structures embodied by a community of believers. Some of the tenets and convictions of Reformed church polity, as they are relevant to this study, are discussed in detail. In turn I use these principles in evaluating the church juridical position of the DRMC and the DRCA in the mentioned period. As such I point towards the strong deviations in Reformed church polity as it played out in the history of the churches within the family of Dutch Reformed Churches. In this regard I also point towards the interrelatedness of these churches within the broader social context of South(-ern) Africa. I argue that these unique deviations are to a large extent distinct from the ecclesial context of South(-ern) Africa. Concluding remarks are made in this regard. Through the unpacked notion of what is termed an ecclesiology of vulnerability, built on the interdependent relation between churches, I make brief suggestions regarding the ongoing process of church re-unification between the churches within the family of Dutch Reformed Churches.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk (NGSK) en die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Afrika (NGKA) het onderskeidelik in 1881 en 1910 tot stand gekom. Soos wat hierdie studie uitwys, het beide hierdie kerke gegroei vanuit die sendingaktiwiteite van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK). In April 1994 het die NGSK en die NGKA verenig in die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika (VGKSA). Hierdie kerk het as konfessionele basis die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Dordtse Leerreëls, die Heidelbergse Kategismus sowel as die Belydenis van Belhar. Die kerkorde van die VGKSA is dan ook gebou op hierdie belydenisskrifte en dan in besonder op die Belydenis van Belhar. In hierdie studie redeneer ek dat dit eers ná die eenwording van die vermelde kerke was dat ’n geskiedenis gekenmerk deur voogdyskap, ondergeskiktheid en semi-outonomie agterweë gelaat is. Dit kan vermeld word dat die geskiedenis van die NGSK en die NGKA duidelik uitwys dat hierdie kerke, op ’n kerkregtelike vlak, ondergeskik was aan, en tot ’n groot mate regeer is deur die NGK. Die model vir die planting van kerke soos gevolg deur die NGK geniet in hierdie verband in die studie aandag. Verder het ek probeer om die inhoud van die primêre dokumente waardeur die NGSK en die NGKA regeer is, sowel as die dokumente wat as kerkordelike basis vir die interne organisering van hierdie kerke gebruik is, te evalueer. Die vermelde dokumentasie sluit in die oorspronklike Grondwette vir die regering van die NGSK en die NGKA, die Aktes van Ooreenkoms tussen die streeksinodes van die NGK en die streeksinodes van die NGKA sowel as die Aktes van Ooreenkoms tussen die NGK in Suid- Afrika (die sogenaamde Kaapse Kerk) en die sinode van die NGSK, die eerste kerkordes van die NGSK en die NGKA, en, tot ’n mindere mate ook die kerkorde van die VGKSA. Deur die verloop van die geskiedenis is daar sekere kerkregtelike vryhede aan die NGSK en die NGKA toegestaan. Hierdie vryhede vorm, myns insiens, die basis van die oorspronklike kerkregtelike ontwikkeling(-e) in die vermelde kerke. Die inhoud van die bovermelde dokumente wys juis hierdie vryhede uit sowel as die effek wat dit op die teologiese identiteite van die NGSK en die NGKA gehad het. Aangesien die geskiedenis van die NGSK en die NGKA ’n sterk strewe na kerklike outonomie en die erkenning van hierdie outonomie deur die NGK uitwys, word spesiale aandag gegee aan die bespreking van die konsep en interpretasie van kerklike outonomie. Die historiese begrip van hierdie term word verduidelik en spesifiek hoe dit uitgespeel het in die geskiedenis van die NGSK en die NGKA. Deur te verwys na die werke van welbekende Gereformeerde teoloë, word daar ook aandag gegee aan die historiese interpretasie van kerklike outonomie as teologiese beginsel. Daarvolgens probeer ek om ’n spesifieke begrip vir kerklike outonomie te formuleer. ’n Bepaalde interpretasie van Christus se heerskappy is hier as basis gebruik. As uitkoms dui hierdie geformuleerde interpretasie van kerklike outonomie op inter-afhanklike verhoudinge tussen kerke. Myns insiens impakteer dit direk op die verhouding tussen die NGK, die NGSK en die NGKA en hier spesifiek dan op die proses van kerklike hereniging tussen hierdie kerke. In ’n finale rondte gaan my argument oor die bou van wat genoem word ‘n kwesbare ekklesiologie. Hierdie argument is gebou op ‘n verstaan van kerklike outonomie wat wys op die inter-afhanklike verhouding tussen kerke. Myns insiens impakteer hierdie argument direk op ’n spesifieke begrip van kerklike outonomie, die spesifieke kerkreg wat uitspeel in ’n kerk, sowel as op die strukture wat beliggaam word in ’n gemeenskap van gelowiges. Van die oortuigings van die Gereformeerde Kerkreg komend vanuit ‘n spesifieke konteks, soos wat dit betrekking het op hierdie studie, word gedetailleerd bespreek. Ek het ook hierdie oortuigings gebruik om die kerkregtelike posisie van die NGSK en die NGKA in die vermelde periode te evalueer. In hierdie verband wys ek op hoe daar in die geskiedenis van hierdie kerke sterk afgewyk was van die Gereformeerde Kerkreg. Melding word in hierdie verband gemaak van die inter-afhanklikheid van hierdie kerke en die breër sosiale konteks van Suid(-er)-Afrika. Myns insiens is hierdie vermelde eiesoortige afwykings tot ’n groot mate uniek aan die kerklike konteks van Suid(-er)-Afrika. Slotopmerkings word in hierdie verband gemaak. Wanneer die konsep van ’n kwesbare ekklesiologie, gebou op ‘n verstaan van die inter-afhaklike verhouding tussen kerke, beskryf word, maak ek kort opmerkings rakende die aangegaande proses van kerkhereniging tussen die kerke binne die familie van NG Kerke.
Van, Niekerk Francine. "Die rol en regulering van internetdiskoerse op die NG Kerk se webplatforms in die daarstelling van ʼn publieke sfeer." Thesis, Stellenbosch : Stellenbosch University, 2013. http://hdl.handle.net/10019.1/79931.
Full textBibliography
ENGLISH ABSTRACT: This study investigates if and how the Dutch Reformed Church (DRC) uses its websites to create a public sphere. Since the end of apartheid this church and its media had to adapt to the changing environment in South Africa, particularly in its increasing use of the new media to involve believers and non-believers. Because of the internet’s potential to connect people from all over the world and its interactivity, scholars assert that the internet can create a public sphere. Habermas’ idea of the public sphere, a conceptual space where critical public discourse takes place and anyone can participate, forms the theoretical underpinning for this study. This theory, however, is slightly adapted by arguing that conflict – within bounds – is also part of the communication process within the public sphere. This study focuses on seven active websites of the DRC in order to examine its relation to public theology from a critical cultural perspective. The ideals of public theology closely relates to that of the public sphere. These ideals are a public debate on issues relating to the common good, which are discussed from a religious stance. A central view is that regulation can hinder the forming of a public sphere. Thus the nature and level of regulation on the church’s websites are examined. The nature of interaction between users and content on websites is also studied. This study combines qualitative and quantitative methods, including semi structured interviews, questionnaires, content analysis and systematic observation. The study found that Kerkbode’s Facebookpage facilitates a lively forum for debate on issues that advances the public sphere. The Facebookpage of the DRC has the potential to create such debates. On both these websites and Kerkbode-online and NG Kerk-online, regulation on midlevel curbs this potential. Other obstacles for creating a public sphere that was identified on the DRC’s websites, were personal insults, too narrow focus on internal church affairs and low participation in topics that could advance the public sphere.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die vraag of die NG Kerk se webwerwe dit regkry om ʼn publieke sfeer te skep. Sedert die einde van apartheid het die kerk en sy media hom op verskeie maniere in die veranderende Suid-Afrika aangepas, onder meer deur die toenemende gebruik van nuwe media om gelowiges en nie-gelowiges te betrek. As gevolg van die internet se vermoë om mense van regoor die wêreld te verbind en die interaktiewe aard van die medium, meen kenners dat die internet ʼn publieke sfeer kan skep. Habermas se idee van ʼn publieke sfeer, wat ʼn konseptuele ruimte is waar kritiese, openbare diskoers gevoer word wat vir enigeen toeganklik is, vorm die onderbou van hierdie studie. Dié teorie word hier aangepas deur aan te voer dat konflik en meningsverskil – binne perke – ook deel van kommunikasieprosesse binne die publieke sfeer is. Hierdie studie fokus op die sewe aktiewe webwerwe van die NG Kerk om hul verbintenis tot publieke teologie binne ʼn krities-kulturele paradigma te ondersoek. Die ideale van publieke teologie hang nou saam met dié van die publieke sfeer, naamlik ʼn openbare gesprek oor sake van openbare belang wat vanuit godsdienstige oortuigings gevoer word. ʼn Sentrale vertrekpunt van die studie is dat ʼn ideale publieke sfeer deur regulering aan bande gelê kan word. Dus word die aard en vlak van regulering op die kerk se webwerwe ook nagevors. Die tipe interaksie tussen gebruikers en die inhoud van die webwerwe is ook bestudeer. Die studie gebruik ʼn kombinasie van kwalitatiewe en kwantitatiewe metodes, insluitend semi-gestruktureerde onderhoude, vraelyste, inhoudsanalise en sistematiese observasie. Die studie het bevind dat Kerkbode se Facebookblad ʼn lewendige forum bied vir debat oor sake wat die publieke sfeer bevorder. Ook die NG Kerk se Facebookblad het die potensiaal om sulke debatte te skep. Op albei hierdie webwerwe, asook Kerkbode-aanlyn en NG Kerk-aanlyn, het regulering op mesovlak dié potensiaal egter ingeperk. Ander hindernisse vir die skep van ʼn ideale publieke sfeer wat op die NG Kerk se webwerwe geïdentifiseer is, is beledigings, ʼn te noue fokus op interne kerksake en lae deelname aan debatte oor sake wat die publieke sfeer kan bevorder.
Raboshakga, Lesetja Jacob. "The church should be an agent of reconciliation, justice and unity within the disintegrated society: Uniting Reformed Church in Southern Africa (URCSA) perspective." Diss., 2019. http://hdl.handle.net/10500/25698.
Full textPhilosophy, Practical and Systematic Theology
M. Th. (Systematic Theology)
Tolmay, Barry John. "Die Nederduitse Gereformeerde kerk en die owerheid oor apartheid : 1948- 1991 - 'n kerkhistoriese studie." Thesis, 1994. http://hdl.handle.net/2263/42285.
Full textThesis (DD)--University of Pretoria, 1994.
gm2014
Practical Theology
Unrestricted
Nuholtz-Huisamen, Evard 1953. "Teologie en kerklied : aspekte van die teologiese inhoud van die Evangeliese Gesange in gebruik by die Nederduits Gereformeerde Kerk en die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika." Thesis, 1994. http://hdl.handle.net/10500/16975.
Full textText in Afrikaans
'n Ondersoek na die teologiese inhoud van die Evangeliese ; Gesange is geYnisieer nadat vasgestel is dat sodanige studie nog nie voorheen in Suid-Af rika in Geref ormeerde kringe onderneem is nie. Aangesien die geskiedenis en die f undering van die kerklied deur ander navorsers reeds volledig uitgewerk is, is hoofstuk 1 bloot 'n inleidende oorsig wat die agtergrond van die studie verskaf. In hoofstuk 2 is 'n kategorisering van die Gesange in extenso gedoen en in hoofstuk 3 is die inhoud van die kategoriee kortliks beskryf. Die doel hiermee is om vas te stel oor watter onderwerpe die meeste gesing word en waar die lakunes voorkom. Aan die hand van hierdie kategorisering is daar uiteindelik vyf onderwerpe afgebaken wat ooglopend Bybelsteologiese leemtes of selfs afwykings vertoon wat in die toekoms aangespreek behoort te word. Die onderwerpe is onderskeidelik: die Godsbeskouing, die skepping, die sonde, die doop en die toekomsverwagting. In hoof stuk 4 het hierdie onderwerpe af sonderlik ender die soeklig gekom. Daar is o.a. gevind dat die inhoud van die Gesange 'n duidelike reflektering is van die tradisionele kerkleer en dus nie volkome daartoe in staat is om die moderne mens (die jeug veral!) aan te spreek nie. Die gevolgtrekking waartoe die navorser geraak het, is dat liedere wat die eietyds geloofsproblematiek aanspreek 'n sine qua non geword het. Die navorsing oor die inhoud van die Gesange het voorts ook vreemde teologiese aksente uitgewys. So bv. is daar 'n duidelike invloed van die Grieks platonistiese dualisme te bespeur waar die Jenseitige teenoor die Diesseitige af gespeel word. Di t het veral aan die lig gekom met die bespreking oor die skepping. Eodem modo is daar spore van die Pietistiese individualisme in die Gesange aangetref waar die vertikale belewing met God (bekering, heiliging) die horisontale belewing van verantwoordelikheid, oorskadu! Hierdie sending, aanbevelings die godsdiens omgewingsbewaring) is in hoof stuk krities-waarderende opmerkings saamgevat.
Research into the theological content of the Evangelical Hymns was initiated after it was established that such a study had not been attempted in South Africa in Reformed circles. Since the history and grounding of the church hymn have already been discussed in full by other researchers, chapter 1 merely offers an introductory review which provides some background to the study. In chapter 2 a categorisation of the Hymns was done in extenso and chapter 3, in turn, deals with the contents of each specific category. The aim is to determine which subjects are prevalent in Hymns and which ones are not addressed at all. On the basis of this categorisation, five subjects were finally defined which revealed obvious biblical-theological lacunae, if not deviations, all of which need to be addressed in the future. The subjects are: the ways of thinking about God, the creation, sin, baptism and hopes for the future. In chapter 4 these subjects were examined in detail. It was proved, inter alia, that the contents of the Hymns clearly reflect the traditional church doctrine and consequently fail to a large extent to address modern man (especially the young people of our time). The conclusion reached by the researcher is that Hymns addressing the contemporary problematic nature of faith have become a sine qua non. Furthermore, research on the contents of the Hymns also revealed foreign theological accents such as clear influences of the Greek Platonistic dualism where the Jenseitige is compared to the Diesseitige. This became particularly evident in the discussion on the creation. Eodem modo traces of the Pietistic indiviudalism were detected in the Hymns, where the vertical experience of God (conversion, sanctification) completely overshadows the horizontal experience of religion (social responsibility, mission work, nature conservation)! Chapter 5 comprises these recommendations in the form of remarks of a criticalappreciation nature.
Eine Untersuchung in Bezug auf den theologischen Inhalt der Evangelischen Kirchenlieder wurde in die Wege geleitet nachdem festgestellt wurde, daB ein solches Studium noch nie vorhin in Ref ormierten Kreisen in Slidaf rika vorgenommen worden war. Da die Geschichte und die Fundierung des Kirchenliedes von andern Forschern schon in all en Einzelheiten ausgearbeitet worden sind, bietet Kapitel 1 bloB eine einleitende Ubersicht als Hintergrund flir das Studium. In Kapitel 2 wurden die Kirchenlieder in extenso nach Kategorien geordnet und in Kapitel 3 findet sich der Inhalt jeder einzelnen Kategorie vor. Es sollte festgestellt werden, welche Themen sich am meisten in den Kirchenliedern erkennen lassen und welche liberhaupt nicht berlihrt werden. An Hand dieser Anordnung in Kategorien wurden zum Schluss flinf Themen definiert, die augenfiillig biblisch-theologische Lucken, wenn nicht sogar Abweichungen, offenbaren; es sind Themen, denen in der Zukunft zweifellos einem gerechten Platz Gottesauffassung, die zukommen sollen. Die themen sind: Schopfung, Siinde, die Taufe und Zukunftserwartungen. In Kapitel 4 wurden diese Themen in allen Einzelheiten untersucht. Es stellte sich unter anderern heraus, das der Inhalt der Kirchenlieder eine klare Widerspiegelung der traditionellen Kirchenlehre ist und deshalb den Ansprilchen des modernen Menschen (vor allern der Jugend) nicht vollig gerecht werden konnen. Die schluflfolgerung des Forschers ist deshalb, das Lieder, welche den zeitgenossischen Glaubensproblernatik berilhren, eine sine qua non geworden sind. Die Forschung in Bezug auf den Inhalt der Kirchenlieder offenbarte weiterhin auch fremde theologische Akzente. Es laflt sich zurn Beispiel einen deutlichen Einfluss des griechisch-platonistischen Dualismus aufweisen wo das Jenseitige dern Diesseitigen gegenilbergestellt wird. Es wurde besonders deutlich in der Diskussion Uber die Schopfung. Eodem modo offenbarte sich Spuren eines pietistischen Individualismus in den Liedern wo das vertikale Gotteserlebnis (Bekehrung, Heiligung) das horizontale Erlebnis der Religion (soziale Verantwortung, Missionsarbeit, Naturbewahrung) vollig in den Schatten stelltl Diese Ernpfehlungen wurden in Kapitel 5 in der Form kritisch-bewertenden Anrnerkungen zusanunengefasst.
Philosophy, Practical & Systematic Theology
D. Th. (Systematic Theology)
Huisamen, Evard 1953. "Teologie en kerklied : aspekte van die teologiese inhoud van die Evangeliese Gesange in gebruik by die Nederduits Gereformeerde Kerk en die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika." Thesis, 1994. http://hdl.handle.net/10500/16975.
Full textText in Afrikaans
'n Ondersoek na die teologiese inhoud van die Evangeliese ; Gesange is geYnisieer nadat vasgestel is dat sodanige studie nog nie voorheen in Suid-Af rika in Geref ormeerde kringe onderneem is nie. Aangesien die geskiedenis en die f undering van die kerklied deur ander navorsers reeds volledig uitgewerk is, is hoofstuk 1 bloot 'n inleidende oorsig wat die agtergrond van die studie verskaf. In hoofstuk 2 is 'n kategorisering van die Gesange in extenso gedoen en in hoofstuk 3 is die inhoud van die kategoriee kortliks beskryf. Die doel hiermee is om vas te stel oor watter onderwerpe die meeste gesing word en waar die lakunes voorkom. Aan die hand van hierdie kategorisering is daar uiteindelik vyf onderwerpe afgebaken wat ooglopend Bybelsteologiese leemtes of selfs afwykings vertoon wat in die toekoms aangespreek behoort te word. Die onderwerpe is onderskeidelik: die Godsbeskouing, die skepping, die sonde, die doop en die toekomsverwagting. In hoof stuk 4 het hierdie onderwerpe af sonderlik ender die soeklig gekom. Daar is o.a. gevind dat die inhoud van die Gesange 'n duidelike reflektering is van die tradisionele kerkleer en dus nie volkome daartoe in staat is om die moderne mens (die jeug veral!) aan te spreek nie. Die gevolgtrekking waartoe die navorser geraak het, is dat liedere wat die eietyds geloofsproblematiek aanspreek 'n sine qua non geword het. Die navorsing oor die inhoud van die Gesange het voorts ook vreemde teologiese aksente uitgewys. So bv. is daar 'n duidelike invloed van die Grieks platonistiese dualisme te bespeur waar die Jenseitige teenoor die Diesseitige af gespeel word. Di t het veral aan die lig gekom met die bespreking oor die skepping. Eodem modo is daar spore van die Pietistiese individualisme in die Gesange aangetref waar die vertikale belewing met God (bekering, heiliging) die horisontale belewing van verantwoordelikheid, oorskadu! Hierdie sending, aanbevelings die godsdiens omgewingsbewaring) is in hoof stuk krities-waarderende opmerkings saamgevat.
Research into the theological content of the Evangelical Hymns was initiated after it was established that such a study had not been attempted in South Africa in Reformed circles. Since the history and grounding of the church hymn have already been discussed in full by other researchers, chapter 1 merely offers an introductory review which provides some background to the study. In chapter 2 a categorisation of the Hymns was done in extenso and chapter 3, in turn, deals with the contents of each specific category. The aim is to determine which subjects are prevalent in Hymns and which ones are not addressed at all. On the basis of this categorisation, five subjects were finally defined which revealed obvious biblical-theological lacunae, if not deviations, all of which need to be addressed in the future. The subjects are: the ways of thinking about God, the creation, sin, baptism and hopes for the future. In chapter 4 these subjects were examined in detail. It was proved, inter alia, that the contents of the Hymns clearly reflect the traditional church doctrine and consequently fail to a large extent to address modern man (especially the young people of our time). The conclusion reached by the researcher is that Hymns addressing the contemporary problematic nature of faith have become a sine qua non. Furthermore, research on the contents of the Hymns also revealed foreign theological accents such as clear influences of the Greek Platonistic dualism where the Jenseitige is compared to the Diesseitige. This became particularly evident in the discussion on the creation. Eodem modo traces of the Pietistic indiviudalism were detected in the Hymns, where the vertical experience of God (conversion, sanctification) completely overshadows the horizontal experience of religion (social responsibility, mission work, nature conservation)! Chapter 5 comprises these recommendations in the form of remarks of a criticalappreciation nature.
Eine Untersuchung in Bezug auf den theologischen Inhalt der Evangelischen Kirchenlieder wurde in die Wege geleitet nachdem festgestellt wurde, daB ein solches Studium noch nie vorhin in Ref ormierten Kreisen in Slidaf rika vorgenommen worden war. Da die Geschichte und die Fundierung des Kirchenliedes von andern Forschern schon in all en Einzelheiten ausgearbeitet worden sind, bietet Kapitel 1 bloB eine einleitende Ubersicht als Hintergrund flir das Studium. In Kapitel 2 wurden die Kirchenlieder in extenso nach Kategorien geordnet und in Kapitel 3 findet sich der Inhalt jeder einzelnen Kategorie vor. Es sollte festgestellt werden, welche Themen sich am meisten in den Kirchenliedern erkennen lassen und welche liberhaupt nicht berlihrt werden. An Hand dieser Anordnung in Kategorien wurden zum Schluss flinf Themen definiert, die augenfiillig biblisch-theologische Lucken, wenn nicht sogar Abweichungen, offenbaren; es sind Themen, denen in der Zukunft zweifellos einem gerechten Platz Gottesauffassung, die zukommen sollen. Die themen sind: Schopfung, Siinde, die Taufe und Zukunftserwartungen. In Kapitel 4 wurden diese Themen in allen Einzelheiten untersucht. Es stellte sich unter anderern heraus, das der Inhalt der Kirchenlieder eine klare Widerspiegelung der traditionellen Kirchenlehre ist und deshalb den Ansprilchen des modernen Menschen (vor allern der Jugend) nicht vollig gerecht werden konnen. Die schluflfolgerung des Forschers ist deshalb, das Lieder, welche den zeitgenossischen Glaubensproblernatik berilhren, eine sine qua non geworden sind. Die Forschung in Bezug auf den Inhalt der Kirchenlieder offenbarte weiterhin auch fremde theologische Akzente. Es laflt sich zurn Beispiel einen deutlichen Einfluss des griechisch-platonistischen Dualismus aufweisen wo das Jenseitige dern Diesseitigen gegenilbergestellt wird. Es wurde besonders deutlich in der Diskussion Uber die Schopfung. Eodem modo offenbarte sich Spuren eines pietistischen Individualismus in den Liedern wo das vertikale Gotteserlebnis (Bekehrung, Heiligung) das horizontale Erlebnis der Religion (soziale Verantwortung, Missionsarbeit, Naturbewahrung) vollig in den Schatten stelltl Diese Ernpfehlungen wurden in Kapitel 5 in der Form kritisch-bewertenden Anrnerkungen zusanunengefasst.
Philosophy, Practical and Systematic Theology
D. Th. (Systematic Theology)
De, Beer Jan Mathys. "Die missionêre waarde van die Belhar Belydenis vir die NG Kerk : instrument tot inheemswording (Afrikaans)." Thesis, 2009. http://hdl.handle.net/2263/23679.
Full textThesis (PhD)--University of Pretoria, 2009.
Science of Religion and Missiology
unrestricted
Voges, Johannes Hendrik. "Refleksief-teologiese besinning oor kerklike onderrig aan adolessente." Thesis, 1995. http://hdl.handle.net/10500/17827.
Full textText in Afrikaans
Hierdie proefskrif is die resultaat van kwalitatiewe navorsing oor bestaande en veronderstelde teoriee en praktyke in die kerklike onderrig van die Ned. Geref. Kerk aan adolessente. 'n Teologies-refleksiewe benadering is gevolg waaruit die oortuiging na vore gekom het, dat antwoorde vir effektiewe kerklike onderrig gesoek moet word in die proses van vernuwing (agogie) wat binne elke geloofsgemeenskap plaasvind; 'n proses wat lei tot 'n bedieningsmodel wat uniek vir daardie geloofsgemeenskap is. Die vernuwingsproses sal veral in die sinode, kerkrade en gemeentes se verstaan en toepassing van kerklike onderrig moet plaasvind. Hierdie vernuwing sal uiteindelik binne die konteks van die plaaslike gemeente moet realiseer, maar dan as 'n vernuwing wat meer is as hoe die praktyk moet verander om by die teorie van die status quo aan te pas, dit sou net die status quo tot ideologie verhef. Netso min beteken vernuwing dat dit wat in praktyk werk tot norm verhef kan word, ongeag die veronderstelde teoriee of metodes daaragter, dit sou die gevaar loop van ongeoorloofde pragmatisme. Ook mag verandering en vernuwing nie met mekaar verwar word nie, want nie alle veranderinge wat aangebring word, het noodwendig enige vernuwing tot gevolg nie. In die vernuwingsproses gaan dit nie oor die greep wat die kerk op jongmense moet kry nie, maar om hulle die kans te gun om hul eie geloofsvisie in hul gemeente te ontdek; daarom vra dit 'n gedifferensieerde onderrig benadering, vanwee die differensiasie gedurende adolessensie; die kerk moet leer om die taal te praat wat in die daaglikse werklikheid van adolessente sin maak en hulle die ruimte gun om hul ervarings en vrae te kan leer verwoord in die taal van godsdiens. In die kerk se onderrig aan adolessente is geloofskommunikasie en geloofsbelewing soms belangriker as die deurgee van geloofskennis. Die ontwikkel ingsprosesse tydens adolessensie, hul geloofsvorming en die kerk- 1 ike onderrig wat hulle ontvang, bepaal grootliks hul uiteindelike geloofsvolwassenheid en spiritualiteit. Ten einde die kerk se verantwoordelikheid teenoor adolessente na te kom, sal kerklike onderrig binne die konteks van adolessensie verstaan moet word in terme van die kognitiewe, affektiewe en konatiewe ontwikkeling en behoeftes van adolessente, soos wat dit binne hul leef- en portuurgroepkonteks voorkom.
This thesis is the result of a qualitative research on theories and practices which are followed or assumed to be followed in the religious education of the Dutch Reformed Church. The research was done by means of a theological reflective approach. The study concludes that the solution for effective teaching by the church lies within the process of renewal (and change) within each congregation; a process that leads to a model of ministry that will be unique to that congregation. This process of renewal must take place in the understanding and practice of church education by the synod, church councils and congregations. Ultimately this takes place within the context of the local church. But then as a renewal that should be more than just another way to change the praxis to accommodate the status quo, for this would transform the status quo into an ideology. Renewal is likewise not a quest to sanctify that which seems to work, irrepective of the theories and methods which are implicated, this would lead to an illegal pragmatism. Nor should renewal be confused with change, for not all changes necessarily causes any renewal per se. An important aspect in this process of renewal, is not the grip that the church has on its youth, but the chance(s) they are given to discover their own religious convictions in their congregation; this needs a differentiated education approach because of the differentiation during adolescence; the church will have to learn to speak in a language which make sense in their daily reality and to give them the chance to express their own experiences and questions in the language of religion. This means that the church will have to understand their context of lifestyle and peergoup influences and accordingly address the cognitive, affective and conative aspects of religious education. In the church religious education to adolescents, communicating and experiencing religion is sometimes more important than the knowledge they should obtain. The developmental processes of adolescents, the shaping of their convictions of faith and the teaching of the church strongly influences their ultimate religious maturity and spirituality.
Philosophy, Practical & Systematic Theology
D. Th. (Praktiese Teologie)
Plaatjies, van Huffel M. A. (Mary-Anne). "Die Doleansiekerkreg en die kerkreg en kerkregering van die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerke en die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika (Afrikaans)." Thesis, 2008. http://hdl.handle.net/2263/23708.
Full textThesis (PhD)--University of Pretoria, 2008.
Church History and Church Policy
unrestricted
Masuku, Mnyalaza Tobias. "Rev J.L.R. Rammala : a case study of an African missionary." Diss., 1998. http://hdl.handle.net/10500/18155.
Full textThis dissertation examines the missionary activities of Rev. J.L.R. Rammala of the Uniting Reformed Church in Southern Africa (URCSA) which was formally called the Dutch Reformed Church in Africa (DRCA). Rev. Rammala worked among the Bushmen (San) of Botswana as a missionary from 1973 to 1980. The study examines how the DRCA as a·· product of Western missions, developed its own understanding of mission when judged through the mission activities of Rev. Rammala in Botswana as a case study. This understanding of mission is judged against the background of the survey of the debate on Third World missions, and the DRCA's involvement in intercultural mission.
Christian Spirituality, Church History and Missiology
Th. M. (Missiology)